werda
Halt! Wie gaan daar? wie staan agter die bos hande hoog! Staan of ek skiet! uit die ou bosoorlog-verlede kom die oproep steeds dringend, bevelend duidelik en snel antwoord of jy is in die hel om werda te kan sê moet jy wakker wees moet jou verstand helder kan dink jou reaksies soepel en […]
Kom sit gou hier
Kom sit gou hier Sit jou broek se rek vandag dalk ‘n bietjie skeef, jou kuif deurmekaar, of is jou wange net ‘n bietjie meer gepof? Is lettergrepe vandag jou gebruiklike taal? Kom sit gou hier by my, dan verander ons sommer daardie ekstra ton op die skaal wat jy vandag op […]
Advertensiebreek
Advertensiebreek Verbeel jou Pa raak dol, die kere as Ma haar oë rol… Dit is dan wanneer die kinders eerder weg sal hol. Ma vra stil: “Kan ek maar vir ons ‘n koffie skink?” Of net voor daardie groot doel of skop in ‘n rugbywedstryd, skielik kom ‘n advertensie op…kom ons sê dalk oor […]
Leen my jou hart nog net vir n rukkie
Leen my jou hart nog net vir ‘n rukkie ‘n Lewe saam met jou het ek gebou. Nie juis ‘n kasteel nie, maar iets waarvan ons albei hou. Ek hou van jou, nie omdat jy mooi is nie, maar omdat jou menswees straal. Nie omdat jy ryk is nie, want jou hart is […]
My vellies ken die pad
My vellies ken die pad ‘n Lewe lank het ek gestap. Bult geklim, afdraandes gedraf. Klippe in my skoen, sole losgetrek. Die pad het my laat lag, maar ek onthou ook die kere wat ek wit geskrik het. Hierdie ou pad wil geloop word. Geen wiel kan die pad van die lewe […]
Tonteldoos se mooiste Roos Goud
Die omies van huis Tonteldoos Stry almal oor een mooie roos Die een oom vertel Magrietjie het wel Sy wangetjies bloedrooi laat bloos
rosie rooi
rosie rooier as die oggendstond vul my hart se kamers met jou geur vul my gedagtes met jou jeug en fleur rosie van my lewensdroom so mooi rosie rooier as die mộrelig soet is jou gange en jou kelke nektar vir my siel se smag hoog bo die berge vlieg jy […]
Gelapte mure
Gelapte mure Verf het jare gelede teen hierdie mure gerus. Spatsels tussen groen en blou klou nog vas aan die ou gebou. Tog moet dit so wees. ‘n Gelapte klavier versier met blomme. Groot, rowwe houtrame met foto’s van eens gewees. Gemaklik en tuis hoor jy die gedruis van eendag, […]
Kaskar op die plaas
Kaskar op die plaas Uit ‘n ou oliedrom en ‘n trekker se stuurwiel bou ou Jan vir ons ‘n plaaskoets. Kaskar heet hy. Wanneer die dorings my tot stilstand bring, vat Tatta Benjamin die stootwerk oor. Eintlik was hy maar net altyd daar om seker te maak ons almal spring oupa se […]