Klipdas – warm
Oor die donker koue water in die sagte gesuis van sandstorms oor ‘n goue woestyn verf die maan silwer strepe oor die grondpad na die strand Waar derduisende skuimende skerwe water oor die sagte wit skulpstrand stoot breek ‘n brander met ‘n oorverdowende gedruis Al nader kom die vloed wat sag oor die koud neersak en […]
Uitgesluit!
Ek skryf selde direk oor myself. Meestal skryf ek oor iets wat ek hoor of sien of waarvan iemand my vertel. Soms vra mense dat ek oor iets spesifiek skryf. Vandag lyk die rubriek effens anders. Ek kyk onlangs na vriende van ons se huis. Dié spesifieke aand besluit ek om seker te maak dat […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 12
HOOFSTUK 12 Kas se ergste bevrese word bewaarheid toe hy by die woonstel in Laurahof kom. Duidelik n luukse woonstel blok en kom hy voor dooimansdeur te staan toe hy op die tweede vloer aan die deur van nommer 35 klop. Na n paar keer se geklop en doodse stilte wat hom uit die woonstel […]
Vir Ewig
Vir ewig o Heer staan u woord vas in die hemele u trou is van geslag tot geslag die aarde het u gevestig en my gevorm volgens u hand lei my o Heer deur die donker land my siel smag na u heil op u woord wag ek getrou u is my skuilplek in nood […]
Die Wêreld Juig
Die Wêreld Juig Die pad was lank en die vlerke van die dood het swaar gehang maar die wêreld juig die gevangenis van die dood is bevry en die hekke van Eden is oopgesluit Hy dra die sleutel van die lewe en dood Hy is Koning ons Majesteit Hoor hoe mooi klink die klokke en […]
INK GEDENKBUNDEL: ALGEMENE NOTA
NEEM KENNIS: INK Skrywers Die projek vir die gedenkbundels is nog in volle swang en volgens bestuur sluit dit eers die 22 ste Januarie 2017. Alhoewel daar ongelooflike inskrywings ontvang is vir oorweging is daar op hierdie stadium veels té min om ‘n kwaliteit bundel saam te stel. Met toestemming van die bestuur bring ek […]
Dis nie veel wat ek vra
Dis nie veel wat ek vra Aan die nuwe eienaars op ons heimatplaas: Stuur asb vir my ‘n twagraspol en spit dit uit daarbo op die witgrasbult en maak dan die sand goed nat vir die warm langpad hierheen. Ek wil die grassooi reg voor my venster plant om die blinkwit graspluime weer te sien […]
Doortjie
Een dag lank, lank gelede, was daar ‘n koei met die naam Dubbeldoor. Dubbeldoor of Doortjie soos sy ook bekend staan, was gebore op ‘n melkplaas buite Bonnievale. Sy het haar naam as ‘n klein kalfie gekry toe die boer opmerk dat sy twee uiers het. Dit was een van die vernaamste boere in die […]
Bitterbos
Ek onthou ‘n tyd van volop weiding – genoeg vir al jou skape wat (in oorvloed) meerling lammers lam. Ek onthou die byna purper wolke en jou blydskap oor die waters wat blinkblou stoot verby die oorloop van jou dam. Maar die velde lê nou immervaal. Waar die vleie eens gevloei het kraak die klei. […]
Resensie: MY HART DANS, die film
My Hart dans, die film ‘n Seuntjie kom in die winkel om kaas te koop; die winkelier is besig met pryse uitreken met ‘n leweransier. „Hoeveel kos drie-honderd kilogram van dit-en-dit teen soveel-en-soveel ‘n kilo? En twee-duisend liter van dat? En dat…? En dat…? Nou my kind?” Soos uit ‘n pistool kom die antwoord geskiet, […]