Lewe sonder grense.
Lien Meiring lê op haar rug in die sagte gras en kyk na die wolke wat lui oor die blou hemel trek. Die son se warm strale streel haar gesig terwyl sy die rustigheid van die oop veld om haar waarneem. Maar haar gedagtes is allesbehalwe rustig. Sy dink aan die verskriklike streng reëls wat […]
aweregs
die wêreld draai dit swaai en bokspring in sy onewe baan wat tregter na oneindige groot, ver bestemming daarteenoor lê die vakuum van my lewe soos oneindige klein gebeurtenis wat geen merk kan maak op lewende skepping aweregs sien ek dit uit omdop oë met blindheid geslaan Ó Tearlach.
YSIGE LENS
Winter die introspeksie seisoen wat die ysvingers van die verlede oopmaak die kettings van gewoontes verbreek geestelike dagboek word deur geblaai oorweeg jy dit weer of skeur jy dit uit hoe leer jy om voor te begin jy moet jouself ontbloot jy moet foute en tekortkominge erken dan los jy dit nes verlede winter tussen […]
volgens my reëls (SILWER)
ek skryf ’n gedig sonder reëls of rym so wil ek my plek op die podium kleim en skryf met geen reëls of geen plan woorde dans rond soos ’n malle man ek dink aan rym, maar sê gou: nee moderator wil my onder die mat in vee ek vergeet van metrum en spraak in […]
Die lewe sonder reëls.
Inleiding. Het jy al ooit gewonder hoe dit sou wees om in ‘n wêreld sonder reëls te leef? Hierdie vraag sit mens aan die dink oor die kern van ons samelewing en hoe dit funksioneer. In hierdie artikel sal ons die teoretiese en praktiese implikasies van ‘n wêreld sonder reëls ondersoek, gebaseer op historiese voorbeelde, […]
dit is al
dis die grys wolke daarbo winde wat onbeheers waai dakplate gee knarsend mee die loeiende wind wat suig wat ruk en pluk aan alles dit wat los is meesleur dis die verlatenheid wat my siel verslae laat ewige herinnering lê braak in hart wat aanhou strek probeer om te vergewe dog nooit sal vergeet […]
Ons Onsigbare Helpers.
Thomas Edison het eenkeer gesê: “Daar is geen reëls hier nie – ons probeer iets bereik.” Ek het altyd gedink Edison het ’n punt beet. Ons moet buite die raamwerk dink, nie waar nie? Ek besef egter, hoe meer ek hieroor dink, hoe meer besef ek dat reëls eintlik ons onsigbare helpers is. Reëls stel […]
Wintersoggend
Wintersoggend elke uitgerekte whooo-whooo fluit van die wind komponeer tot rustig… die rasende klank van blaar en rattelende roesbruin saad wat soos klokkies aan grys takpunte van die Bosveld Raasblaar hang dan kruip versigtig deur my koue kamerruit die geel strale van die nuwe dag son wat sagkens sy môre sê kom streel oor my […]
Billy
BRONS Sy naam is Billy. Hy het woeste hare, dra ‘n T-hemp met gate in, denimbroeke en geen skoene en is nie altyd gesteld op persoonlike higiene nie. Daar was letterlik net vier stelle klere in sy klerekas vir sy hele vier jaar op kollege. Hy is briljant en baie slim. Hy het ‘n gelowige […]
Die goeie seun
Brons (‘n tikkie humor) Roger is ‘n gawe goeie seun, maar sy hormone pla. Hy durf dit toe mos waag om sy juffrou na die Valentynsdagsokkie uit te vra. In ruil vir haar ja, sal hy elke dag haar boeke klas toe dra. Maar sy juffrou se toe nee, sy kan nie met hom […]