Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 82)

    vraende oë soms eerlik bekommerd hoe gaan dit vandag met jou diepdenkend of sommer lukraak kom die antwoorde – so so of ok min opvolgende vrae – dalk onge-erg of outomaties sosiale doen wat reg is mens moet mos darem vra so so is een anomalie wat min oordra afwykende antwoord eiekennige stilwees […]

    daardie kloof van kindsbeen af daarin opgestap eers saam met pa later self geklim en geklim tot ver bo sterre Maan daar bekyk eerste Sputnik gesien wentelinge van Venus en Jupitor gevolg saam met Orion met sy uitdagende swaard droë kloof behalwe met hewige reën dan het die druising van water, klippe en […]

    kon ek maar verplaas van hier tot daar in die verte ver onder die helder noorderster oor deinings van diep blou seë oor eilande, berge en seesand sou ek dan gelukkig wees of gaan dit om die reis drome van sweef oor aard-en-dal oor see en al gedagtes drome woorde van geluk van […]

    lewe in liefde met jou hele siel met jou hele hart met jou hele verstand naasteliefde in geloof gee sonder verwagting ontvang met dank wees gereed om uitgebuit te word want gee jy vir die menigte sal iemand jou wil beroof naasteliefde begin tuis die Skepper sorg vir die swaeltjies hoekom sal Hy […]

    so onnadenkend die antwoord op jou woorde woorde wat soms seermaak, kwes gedagtes ondeurdag soos ongenaakbare selfsugtigheid in sy eensame duinebestaan om te kan sien wat die ander regtig dink moet jy intrinsiek by hom betrokke raak, en wees, en hom bestudeer naasteliefde begin kort op jou vel jy hoef nie ‘n Lagospriester […]

    verbysterende spoed waarmee die jare verbyvlieg wind wat duine vorm en vernietig soms stormsterk met skeurende rukwinde wat lewens in oomblikke herskryf en omkeer besluite nou, wat latere lewens dikteer onthuts staan ek op my duin vandag lewe agter strek byna oneindig lewe voor onbekend vaag wetend dat die wind word regeer deur […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed