Jongste aktiwiteit:

ProjekteJulie 2023 Oop projek(Bladsy 4)

Beste INKers
In Julie pak ons weer ‘n oop projek aan. Daar is dus geen voorskrifte in enige kategorie nie.

Dit laat spasie vir jou as skrywer, in watter genre ookal om jou vlerke soos wyd moontlik te sprei en ons met jou talent te bederf.

Lekker skryf.
Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

U staan daar Onwrikbaar Éwig Diép geanker Onversteurd Vol vertroue Daárdie lig o God Ewig roepend Leidend Liefdevol Maar My kleingeloof Drenkeling Die skip wat sink Bruin, wrede rotse Voór my Tussen ons U ewige roep Soos vir Petrus Ek sien die Lig Lewe Toekoms U oog bly knik Bemoedigend Uitnodigend Smekend Sikloon Tifoon Wrede […]

Die Tupperware-Triomf: ʼn era van plastiek. In die afgelope eeu is daar een naam wat uitstaan as simbool van uitnemendheid in voedselbewaring en voedselberging: Tupperware. Hierdie ikoniese produk het ʼn enorme rol gespeel in die manier waarop baie huishoudings voedsel bewaar, voorberei en geberg het. Tupperware het beslis in menigte huisvroue, wêreldwyd se harte gekruip. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed