Jongste aktiwiteit:

ProjekteMaart 2022 – OOP projek(Bladsy 5)

Beste INKers

Dit het weer tyd geword vir ‘n oop-tema opdrag.

Ek wil dit hierdie keer egter effe aanpas.
Gebruik die woord “oop” op welke manier ookal om jou inskrywing te ondersteun.

Dit maak nie saak in watter genre jy deelneem nie, jou enigste opdrag is “oop”.

Ek is baie nuuskierig om te sien hoe julle as skrywers / digters hierdie opdrag gaan interpreteer en met watter uitsonderlike werk julle my gaan vermaak.

Kom ons almal takel die onderwerp met nuwe ywer en debuteer met ‘n opwindende werk.

Lekker skryf, en doen dit in Afrikaans.
Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Wie weet, elke lewe is dalk, in wese, ‘n lewende legkaart. ‘n heilige Meesterstuk voortdurend in wording. Deurdrenk met lewenskrag, propvol belofte, en daagliks aan die groei. Ewigdurend besig om eerlik, soos ‘n spieël van openbaring, die oopvou van ons lewe aan ons te onthul. Nougeset elke sandkorrel te tel. Dit sekuur en akkuraat verreken, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed