Koffie en klein dingetjies
Sonder pretensie kan ek hierdie paar woorde op papier vaspen en tussen my trane deur bieg, hoe verlange aan my vreet al probeer ek hóé hard ook al van onstwee se liefde vergeet V E R G E E T van die klein dingetjies wat my snags wakker hou diep dieper diepste gate dwarsdeur my […]
Rykdom se mag – Opdrag 2
‘n nuwe naamlose ryk armdom brand binne my dit het my geil laat voel in ‘n bogrondse hemel my soeke het vreugde gevind in vervulling en die melkweg het om my hart gedans jare later het ek teruggekyk na my vlamme en in die sfeer van my eie somerson verdwaal ek was arm en my […]
Ek vlug soms, lief
Goud Ek vlieg soms oor ons land, my lief ’n enkeling aan’t vlug van hierso tot ’n verweg plek soos duiwe deur die lug. Ek vlieg soms waar die wolke wit oor berge heen en t’rug so asof ek nie bang is nie soos duiwe deur die lug. My lief, die veld is soms […]
2 julie 2018 (en die pers heks van Blommeland skryf)
Goud My liefling, dit is winter en ek verlang weer, dis maar al – hier vanuit die Kaap waar die reën vanjaar in strome oor die Weskus en die Boland val. Die bitter van die droogte is uiteindelik verby en water stort oor kranse by Jonkershoek, De Doorns en Grabouw. Vol riviere raap nou […]
Versamelde gedagtes
Só sonder om een maal om te kyk of tale te gebruik om tekens rondom ons weg te wys skryf ek jou af vir een laaste maal herskryf ek summier jou skrif teen die muur (wat jy om ons gebou het) en skend ek die stiltes wat altyd om ons sal swyg soos ‘n oop […]
Die eerste afskrif sonder Alfa Xerox
“grootsheid het gewelf geword, genade water” – Bibi Slippers Bibi het ‘n biblioteek vol boeke (meestal digbundels) op instagram hier maak sy miljuisende afskrifte van al ses-en-twintig letters van die alfabet waarmee het sy ons skrywersheelal herskep tot ‘n songod sonder paperjams skape laat haar hart sag kraak (Skapie-mê. Skapie-mê. Só sê sy haar sê.) […]
Brief aan jou ( Opdrag 1)
in die donker droomskryf dae waar digtersink deur my are bloei d r u p p e n d tussen die lyne van my papiersiel daar waar ñ miljoen woorde dalk meer in die hemelruim verdwyn daar lê my liefde in die sterre geskryf en stuur ek op sonstraalgolwe net soos Breyten aan jou ñ […]
Brief aan Sheila Cussons (Opdrag 1)
Jonk vlerk jy na Netanya Amsterdam en Barcelona ‘n volle kringloop – Nazareth jou finale woning altyd éérs kunstenaar dán digter met honderde bekronings vir jou heilige aller heiligste woorde misterie belyn belig en verwoord die grense van jou ervarings jou lyding en verminking word mý pelgrimstog en inspirasie jy is ‘die sagte sprong’ wat veerlig […]
JUNIE: Projek uitslae en kommentaar
Junie Projek – INK Kommentaar en uitslae WENNERS: GEDIGTE: Goud: 1 ste (No. 14); Carma Shaw met Delvillebos (op ‘n dag in Julie 1916) 2de (No. 10) Anzé Bezuidenhout met Winterreën Silwer: 1 ste (No. 6) Estelle Rubouw met Oggendlied Geen 2de en 3de plekke Brons: (No. 7) Denise van Rensburg met Semelkop Geen 2de en 3de plekke. […]
2 julie 2018 … en die pers heks van Blommeland skryf
My liefling, dit is winter en ek verlang weer, dis maar al – hier vanuit die Kaap waar die reën vanjaar in strome oor die Weskus en die Boland val. Die bitter van die droogte is uiteindelik verby en water stort oor kranse by Jonkershoek, De Doorns en Grabouw. Vol riviere raap nou dooie reste […]