Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 49)

Aan die einde van die dag kom ek staan om bewonderend te kyk na die maan wat druip bo die son wat rand-oor verdwyn in eiesoortigheid van gode-skyn. En in kleur van dié aangeslane goud, voel ek ‘n sielsverlange skielik koud soos die wegslaan-asem van die winter toe die son oor verre rante splinter. (Ek […]

Hartsand   Met verdwaalde oë, soek ek rond na jou ek kyk rond, jy was nou net hier hier langs my ek sluk my hartswater terug waar is jy   My ore gespits, luister ek Is dit jou stem, wat ek hoor daar vêr, hier by my ek druk my gekraakte kleipot terug bymekaar waar […]

Die ses letter woord Vir die vrou in ‘n liefdelose huwelik, vir die man wat voel hy het misluk vir die kindjie wat by die weeshuisvenster uitstaar vir die jongmens wat nie meer sy eie lewe wil bewaar. Almal het dit nodig, almal hunker daarna almal wys dit nie noodwendig want hul weet nie hoe […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed