Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 6)

ses-en-sewentig mieliekoppe aan een plant gewortel in diep en vrugbare land diep rooi leemgrond wat kon dreineer alles wat die wolke aan hom kon delegeer selfs die kewers van die tye se gekerf kon nie die kern laat verrot nie stewig staan die ou stronk al is dit gestut met stok en tak van nuwe […]

handeling die vergenoegdheid met my dae se eendersheid is plotseling beëindig ongevraagd en abrup getermineer jou amikale regverdiging (onder die mom van ‘n gegrimeerde oplossing) van jou aanmatigende uitwys van wat ek skynbaar kortkom natuurlik is dit jy wat aan my nuutgevonde behoefte kan voorsien vryemark-kapitalisme feilloos opgesom met jou selfgegenereerde aanvraag skree ek toe […]

  Onsekerheid Die grootste verarmer in die geskiedenis van die mens. Onseker of ek goed genoeg is en verhoed: egte vriendskappe; ‘n talent se ontwikkeling omdat kritiek toegelaat word om te definieer; oplos van konflik is onmoontlik; doeltreffende ouerskap omdat kinders se opinie van ons belangriker is as om op te voed, ons moet ouers […]

Wees seker. Ons hoef nou nie meer iemand se vibrasies te ontsyfer of die supervermoë van oë-lees te ontwikkel om te weet wat mense dink nie. Los dit vir die bonatuurlike superhelde van Hollywood. Ons kan verseker weet hoe mense oor ‘n saak voel deur te kyk na hul optrede. Die beste deel hiervan is […]

soos dik reënwolke sprei jou woorde oor huise waai dit en warrel dit oor woord kluise druppels wat val tref dakpanne en ruite reën uit alle oorde met enkele akkoorde die dans van woorde soos die reëndruppels wat gedagtes benat trane wat wil spat uit die donkerblou hemel kom daar wolke wat reën waak oor […]

om reg wes van oos te draai is soos om reg suid van noord te draai die moeilikste ding in die lewe om heeltemal van rigting te verander – een honderd en tagtig grade om voor te begin, van nuuts af weer onder te begin weer as nuutjie, roof of inkommer te begin hoeveel keer […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed