Eendag
Eendag Hierdie gedagtes moeilik om te verwoord onmisbare leemte in my moederskoot tannie van vele die is ek beslis kindjie van my eie is wat ek erg mis Soveel paartjies deel ook my smart intense verlange in hierdie vroue hart so baie sê daar is ‘n doel en ‘n rede tog die antwoord stel my […]
Opstaan, die son is al uit!
Opstaan, die son is al uit! ‘n Wyse regter moet ‘n saak tussen twee mans aanhoor. Die regter laat die aanklaer eerste praat: “Ek glo daar is meer as een god en dat dié beskuldigde arrogant is om te sê daar is net een God. Verder glo ek dat daar sekere dinge in meer as […]
het God gesê
het God gesê jy mag van geen boom eet nie sy het getwyfel en hy daarna nooit weer het drie saam gewandel nie verjaag, vervloek in doodse skadu geklee in traneblos haar pyn baar lewe, met haat vermoor sy saad, leweloos in swart gebore swoeg en sweet troos tydelik die huil van hongerlied onophoudelik, onversadigbaar […]
die diepte van vrede (SILWER)
die diepte van vrede as vrygekoopte kind van Hom het ons vrede op grond van Sy genade hoekom sukkel ons dan so om in, deur en met vrede te leef? so asof vrede vir ons weghardloop met onrus en geweld van wêreld so boos –word ons bombardeer kan dit dalk wees dat ons vergeet wat […]
Bewaar jou hart
Ek weet jy is eensaam en alleen wag ñ klein rukkie vir die perfekte een jy voel gebroke en verward wees geduldig hy is reeds oppad Die stampe en stote voel oorboordig en jy wonder by jouself is dit werklik nodig hoeveel seer en trane kan jy nog verdra bly op jou knieë is wat […]
van toe af
sy gesig vertrek van onthou woorde van sy pa hamer hom hulle sal ons nog vertrap slegs met hul getalle sal hulle ons oorheers sy onderbewussyn trek skeef elke gebeure van die tyd bring onaangenaamheid maak hom negatief oor alles alles wat is, was al gewees herhalende familie-trekke dieselfde konserwatiewe denke oor en oor weer […]
Lewensreis
Lewensreis ©Ans van Rensburg Ek ken die lief en leed van die lewe Uitbundig lag en snags huilend bewe Niemand het beloof die lewenreis is maklik Soms is dit wreed en uiters walglik Die mens het dood oor my lewe gespreek My familie neem stilweg afskeid harte gebreek Ek sien hoe die lewe daagliks uit […]
Here hou my vas
Here hou my vas Here hou my asseblief stywer vas my voete voel effens wankelend en onvas hierdie mensekind se hart is geweldig moeg en bedroef ek wil veel langer by my geliefdes vertoef Die lastige duiwel probeer my laat twyfel met God aan my kant geen rede om te weifel Here U het my […]
Groot Digter
Groot Digter God dig op die mens se siel doek wat nooit vergaan nie en die gedig is jy ©VonVillon