Breek die kettings, wees vry.
In eenvoud wil ek gaan op my kniee en uitroep kan net nie bly staan breek die kettings, wees vry Jouself se eie skuld keuses maak sonder skrome hoop jy kan dit duld geskeur aan jou drome Woorde gepraat voor mense sodoende probleme vir jou geskep erg en dit sonder grense besef was duister woorde […]
Vir Sy splinternuwe Kind
Vir Sy splinternuwe Kind. In grys, op heuwel, deur newels verberg goedkoop sloop onkundiges die rykdomsberg heuwelhoog stroom hoop, reën feite in trane uit ‘n liggaam verskeur gedane vasgespyker aan groet en bloed hang Wonderbaar’smoed In klip en gruis – vergruis aan ‘n kruis skeur vleis as lewensspys swyg stig stik ruk sig traan-oë wat […]
Lewe le^ wyd oop vir ons
Die lewe le^ wyd oop vir jou!! Oop toekoms met uitdagings en keuses wat wag. Meningsvraag is of dit werklik so maklik is om dit vir ons nuwe generasie vandag te vertel hiervan.. Sal hulle luister? Na matriek is die lewenspaaie vir jongmense n’ oop veld van keuses. Studeer of eers rus jaar om te […]
Donsveer-woorde (Goud)
in die dorre landskap van menslike onvrede soek ek vergeefs na die geel van ‘n helder sonneblom om my weer terug te lei na die oewers van daardie plek waar waters van rus geluidloos oor my kan spoel waar ek met woorde sag soos donsvere in die skadu’s van lig die son se strale kan […]
Daardie dag (Goud)
dit was ‘n bewolkte dag in Maart die somer was sonlig maar winter – winter het geskuil in die skaduwee van die wind dit was soos die maan wat dele van my wou verduister vir priemende krateroë wat deur die oop spasies van niks na die toeganklike hitte van innigheid laat smag © Anzè Bezuidenhout […]
NAAK GEDAGTES (goud)
Soms maak jy my sinne klaar wanneer my woorde met stoptekens begin veral op plekke waar my asem vaagweg agter gate uitloer buiteklanke my skuilplek raak selfs wanneer klewerige stiltes aan my spore klou terwyl ek toekyk hoe arende hoog bo my siel om en om in sirkels sweef ek weet ek raak soms weg […]
Oopgespêrde hoop (Goud)
sy het sag na hom geloer maar hy’t haar in sy blik verdoem haar hart was dragtig soos ‘n jersey koei haar handjies was wit wolskapies en haar voetjies sagte karakoelsy hy was die opper oostewind en sy maar net ‘n fraaie-vredeskind hy het deur haar lyf gewaai haar oopgespêr en afgemaai uit ‘n naakte […]
My woning waar ek wil bly
Woning waar ek wil bly deur Johan van Rensburg Soos sy stowwerige skraal lyf in stil strate loop en raas is dit Tshepo se klein sinkdak huisie met mure wat bly kraak Sy brandsiek hond aan sy sy wat ewig beste vriend bly geen verskoning hoe hy leef want sy huis na gestreef Dit is […]
Jou lewe le^ oop vir jou
Brons – gedig deur Johan van Rensburg Jou lewe le^ wyd oop jy moet net die pad loop droom en streef daarna onnodig om te bly kla Oop soos natuur se skoonheid opdrag wees net bereid om elke geleentheid en kans aan te gryp, vinnig besluit. Gebed van ouers vir die jonges hul weet oop […]
Terugblink oomblik
Terugblink oomblik Leef oomblikke om van te lewe dank God vir wonderlike tye kan opstaan en voort strewe wil nog soveel doen in lewe Oupa en ouma kyk uit bewonder sit op stoep van hul huis lewe saam was iets besonder kinders gevoel hul altyd tuis kleinkinders saam en boek lees wag bly dat oupa […]