Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 5)

Vreedsame lewe is waarna ek smag met dit in my lewe kan ek baie meer vermag die wêreld se dinge is wat my vrede steel tog het ek so baie om met die lewe deel Vader neem weg dit wat skeiding bring van U oneindige liefde wil ek altyd sing hoor my hart roep na […]

deur
vir Gedigte

Laas nag het die hemele weer gehuil Saggies gesing op die dak My stilletjies Aan die slaap gesus Vanoggend is die wêreld skoon gewas Nuut, vars, lieflik Terwyl die sonstrale Deur die wolke breek En hoop in my hart Vasgevang word Met die voëltjies Se oggend gesang.

deur
vir Gedigte

deur Sy hand is ons hier Hy het ons voorvaders behoed Sy Woord was vir hulle die wet stadig maar seker het ons verrot alles van Hom saam met ons norme by ons huise, kerke en skole uitgegooi ons is mos ingeligte verligte wêreldlinge ons stuur selfs ruimte tuie na ander planete ons kloon selfs […]

Vakansie-verkeer en padongelukke. Met die naderende vakansieseisoen op hande duik die kwessie van padongelukke en padsterftes op. In Suid-Afrika en Namibië is padsterftes van die hoogste ter wêreld. Kyk maar na die statistieke van langnaweke of die jaarlikse vakansietye in die land na hierdie statistieke. Jy kan daagliks ʼn koerant oopslaan of die televisie nuus […]

Die sneltrein. Sneltreine is ʼn tipiese passasierstrein wat ʼn baie hoër spoed as ander tradisionele passasierstreine handhaaf. Verskillende lande het verskillende standaarde, in die Europese Unie is dit byvoorbeeld treine wat 125 – 200km per uur of vinniger reis, in Verenigde State is dit treine wat 90km per uur of vinniger reis. Geskiedenis van sneltreine. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed