Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 94)

geskep uit vlees en bloed rein herskep in die Gees salig is die armes van gees hul behoort aan Koninkryk sonder gesofistikeerde denke sonder te veel boeke kennis sonder ongehoorsaamheid slegs strewe na verlossing kind in gees volwasse in vlees heerlike salige vreeslose lewe alle vrese in Sy hande geplaas alles anders is gejaag na […]

ONS HEILAND Ons Heiland is gebore Betlehem se Jesuskind die blinkende môrestêr kom die wyse manne van vêr hulle bring die feesgety Klokke weergalm in die hemel trompetgeskal word uit basuin in die stal lê die heil’ge kindjie wat die blye boodskap bring wat diep in ons harte sing die wêreld is verlore sonder hierdie […]

laas nag se donder en blitse vanoggend se mistige weer vanmiddag se son wat skyn iewers moes alles ontstaan waar koue en hitte vermeng skommel wind en dra dit aan oor lengte en breedte van land word kwaad en goed gestook party word verbruik of negeer ander kry voete en wil regeer iewers word daar […]

mag hemelse Vader ons hoor laat golwe van die dag jou omvou jou hart en siel tot vrede en liefde bring deur ongestoorde en veilige nagrus die winde van nag jou saggies sus naguile se roep jou onrus troos jakkals se tjank jou nie strem veraf dreun van onweer jou gebed is verhoor elke onreg-pleër […]

sweef meeu weer vanoggend sy swiepende tog neem hom oor deinende golwe wat strand toe mik sonder enige inspanning lig hy homself oor sproei van wind-perde wat vrolik spring sy eensame vlug raak ‘n wysie in solosang met hier en daar ‘n skerp skreeu geluid so asof hy vas haak en herstel so haak mens […]

Vir jou wens ek ‘n kerstyd gevul met vrede, vol van lig. ‘n Tyd waarin geloof jou treë op elke toekomspad sal rig. Ek hoop dat inner blydskap in hierdie mooiste feesseisoen vir jou ‘n metgesel sal wees in al jou late en jou doen. Nog ‘n jaar sal haas verby wees – ek wis […]

Skryf my op die duurse handgemaakte bladsy sodat jou luukse ink sag en suiwer oor die papier kan gly laat jou verlangetraan sinspeel op die lyne my saggies deursyfer en meer kosbaar maak as die rooiste robyne begin my met soenetroos, beloftes van minnekoos. Met soetelief, hartedief my rondloop gedagtes in ‘n handgeskrewe brief… bedek […]

Weerkaatsings teen die muur vertel ‘n storie van silhoeëtte van die beloftes se uur. Die reënboë sing ballades as jy bereid is om te luister na die fluister van sy serinades. Volg die glimmer van dagbreek oor die horison se vlaktes heen waar die fyngoud skatte versteek. Die reënboë sing ballades as jy bereid is […]

stadig kom ruiter deur bosse stewige trippel-draf wit hings maanhare waai lewend gespits effense runnik-proes teen gewig versigtig oor klippe van stroom trap hy en drink neusdiep water stap dan voort met nat stiegriem en stywe toom wat sy kop ophou oorkant begin hy weer draf-gallop viere wakker hoogtrap pas versnel ruiter hang half skeef […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed