Droë blare binne my.
Ek dink ek moet ’n vuurtjie maak. Nee, nie vir braai nie ook nie om my te help ontslae raak van die ontydige klouende koue binne my nie maar om die droë blare in my tuin te brand. Droë blare binne my. Droë blare wat al die geheime seer en al die geheime kwaad wat […]
Dié eensame vrou
Soos die son sy sak, sak en die nag weer sy gesig kom wys. Kan ons vashou aan ‘n belofte, die een waarvan Dawid in Psalm 23 praat, want Hy is tog dan ons Herder, wat ons elke dag en nag beskerm. ‘n Klomp duiwe kom dan gelyk af aarde toe gevlieg, van vêr doer […]
SONDAG MIDDAG OM TWEE
SONDAG MIDDAG OM TWEE dit is sondag middag om twee op die plattelandse dorpie ek stop agter jou by die vulstasie omdat jy vir my gewink het en nie net gewaai het nie die joggie gooi petrol ek drentel saam met jou in die shop omdat jy gese het kom saam met my my oe […]
Net jou hand …
die see is rof-onstuimig soos die storm in my hart die seevoëls raas aspris met skril stemme wat my tart ek het jou gemis vanaand die see was sommer grou die branders ken ‘n nuwe lied ons het dit saam geskryf vir jou ek wou die boodskap by jou kry die golwe moes dit leer […]
Ek onthou.
… en ek onthou hoe jou hand geproe het vasgebind aan die hospitaalbed toe ek dit die laaste keer gesoen het toe ek jou vir die laaste keer vertel het hoe baie lief ek jou het. … en ek onthou hoe dit gevoel het die laaste keer toe jy my hand gedruk het toe jy […]
Die pers in my blou se verlang
Die nostalgie van die noodlot skilder beelde oor gister en wasem hier voor my teen die ruit op die stad se liggies flikker dof pers-blou soos my gemoed hoekom moes jy so skielik groet ek mis die reuk van kampvure en kitaar snare en die lag van jou hart jou soete reuk my gesmeek die […]
Ek het vandag …
Ek het vandag vir jou …. ‘n ry spore in die seesand gestap Elke spoor het gesë … jy woon hier in my hart
Want jou liefde sê
ek wil my siel in konfetie snipper sodat my wees soos ‘n Lotusblom statig voor jou oë ontvou (om jou elke hartswens so te vervul) dan in die koel skadu’s van jou hart wil ‘k immergroen varings plant sodat ‘n duisende spore vir jou geluk kan saai – jou na Vrede laat draai ja dit […]