vrees
om bang te wees is nie ‘n skande nie wanneer bang wees, vrees word kan dit problematies wees mens verloor nooit vrees vir die dood jou liggaam reageer instinktief op al wat pyne en seer is veral vir die weerlose is vrees baie erg hoe minder voorbereid jy daarop is hoe erger kan jy dalk […]
Self Geskend
in die warmte brand ń stink olie vuur in die wit kerkie teen die oerwoud wand. die stilte is omvattend beweging is geteken in oë wat sluier teen die straat werklikheid. ń man in bruin stuier om ń hoek geweer steek skuins sleep benebondel skreunende na nege maande hoek. kyk sonder sien uit rooi ongenooide […]
God se stem
(goud) Ek is nie die applikant in die skrywe nie ook nie die regter nie maar as ek so om my kyk sien ek ‘n toekomslose môre een vol dongas en dae sonder name een soos vandag wanneer ek sielstil wens dat ek God se stem net vir ‘n uur kon leen om alles om […]
Ontsnapping
(goud) Ek lê in my armbuurt saam met ryk mense en ek hoor hoe baldadig hulle in oorvloed lag en rondval dronk gesuip aan hul eie ego’s al wat ek wil doen is op die rug van ‘n wilde perd spring ‒ verkieslik ‘n bloue met reënboog vlerke en hierdie plek van lyding agter my […]
Vryheid en Pixie Sprinkels
(Stergradering : Silwer. Woordtal : 2440) Gaan die Amerikaners ooit voel dat hulle nie meer ʼn “knie op die keel” het nie? Moontlik nie. Gaan ons eie 16-Junie-Vryheidsdag-opstandiges se nageslag ooit werklike vryheid beleef? Heel waarskynlik nie. Want, jy kan nie vryheid beleef totdat jy nie besef dat vryheid ʼn lewensingesteldheid is nie, en die […]
DIE SPIEËL LANGS DIE GROEN MUUR
DIE SPIEËL LANGS DIE GROEN MUUR my gedagtes vat my ‘n dekade terug skielik staar ek weer vir myself in die groot spieël afgewerk met ‘n blink breë goud-geel raam kontras teen die lemmetjie groen muur ek staar diep binne in my oë, van so soort dat ek tot in my eie siel kyk ek […]
Emosioneel Geslaan, Verneder, Misbruik.
Dis mos maklik om ʼn mishandelde vrou uit te ken, nie waar nie? Sy dra ʼn oorgroot sonbril om die blou, groen en geel skakerings op haar oogbank te verdoesel. Haar lip is opgehewe en oopgeskeur en sy gebruik die verskoning, “Ek het in die deur vasgeloop het, hoe lomp van my.” Ja, ons ken […]
NSRI (Silwer)
Ek het gedog jy was my reddingsboei, of my rubber duck, maar jy’t gesê ek moes bly stoei, ek sien verkeerd – die water is vlak: Ek moes in die arms van die stingray bly, stekie vir stekie se stadige dood bly ly, myself en wie verkul, want al is sy aard ook hoe, kan […]
VEG OF VLUG
VEG OF VLUG “Goeie dôner, Emma, het jy nou wragtag gedink ek gaan jou nie herken nie?” Die woorde galm in haar ore. Sy was dan so seker dat sy dit vanaand sal vryspring. Koue rillings gly op en af met haar rug. Wanneer het dit dan alles so verander? Wie het wanneer haar vrede […]
LAAT-LENTE ALLEEN
“Ek het lank gesoek, om myself in jou te vind” Sag sluip sy deur jou are drup, drup saam jou jare tussen lewe en dood bewe haar asem lewend oor jou lyf sy weet dis soms verkeerd om eg te wees veral wanneer haar hande verkeerdom soek na jou siel en laat-lente ‘n onvanpaste winter […]