Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Natuur"(Bladsy 17)

– op my duin sit ek en staar oor die blou see van eerste lig oral draai en swaai die meeue verskillende groottes en kleur kwetterende menigte van soekende stemme wat geselsend duik oor die deinende golwe op die water dryf daar baie wat net sit en suig aan dit wat beskikbaar, sigbaar en vol […]

– die duine word nou regtig groen gereelde reëndruppels het dit gedoen alles in en om my word stil van dankbaarheid voëls kwetter en leef hul bestemde vrolikheid die see se golwe dreun en raas, skep ruimte vir nuwe lewe op wit strande van die kaap alles is so mooi en rein dat mens wil […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed