Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Natuur"(Bladsy 8)

– wierelier, wierelaar buig seegras sagkens in maalstroom van die see heen en weer draal die slierte soms bruin tot swart geblaar maar teen die riwwe, groen lewenskragtig en tergend seewier, tuin van eden vir wye verskeidenheid van lewensvorme wat daarin speel daaraan suig en lewe vind – ©Teãrlach

oor die blou gesig van moeder aarde lê wit dons komberse, messteek strale gee alles pakslae uit ń pikswart fondasie op my huis val sagte reën op ń harde dak dié vaal sag komberse, is goed vir slaap musiek maak rustig raak een is swart woes oor my kop die ander is wit warm om […]

vir ma 11/06/1945 – 23/5/2022 ek sal jou soek in die volmaan se gloed in die ysterklip wanneer die geel gras oor die veld wieg in die hemelhoëhange wanneer jou asem snak in meiringspoort se gange ek sal jou proe in soetwyn en sushi suiglekkers in ‘n blikkie roomys en halva en seafood pasta ek […]

– heen en weer sweef hulle van hierdie baai na daardie baai spierwit vlerke gespan in die wind telkens swiep hul neer om slak op te pik en dit weer hoog te laat val op die strand so is die lewe van ‘n seemeeu elke dag een van heen gaan van kant tot kant om […]

– kermend kreunend sleur die koue windjie deur dorre duine en fynbos elke takkie maak musiek – vieserig skud sy haar kop en blaas stoom in die lug op opgestaan uit warm lêplekkie bekyk sy die duine om haar – vroetel-stappie vir stappie kom skilpad in pad af gesluip sy rigting soms maar onseker sy […]

Gatvol vir óns welbehae, oop visier op ons gerig; genoeg gegee te veel verdra slaan sy verreikend terug. Ter wille van ons voortbestaan buit ons Moederaarde uit bietjies-bietjies stadigaan word haar behoud gestuit; haar skoonheid word afgemaai haar goedheid uitgedelg soos die rykmanswêreld om weelde draai, word die armes deur honger verswelg; te veel selfsug […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed