Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Natuur"(Bladsy 9)

– sneeu lê wit op die vlakte murg-skerende windjie waai hoog teen die kranse wip hy van rots na rots lys na skuiling klippe-tie-klop maak sy pote op die ysige rots oppervlakte sy hare soos vetplantjies kroes sneeu vlokke wat daarin koek ysing wekkende hoogtes durf hy aan op pad na rus veiligheid wink om […]

die heelal is onomvatbaar, lig jare is daar fraksies hier onbereikbaar. die kleinste fraksie is ontelbare atome, nog kleiner elektrone hier vervat as ń heelal. alles vermeng met almagtige potensiaal wat verval na kosmos kompos en lewende DNA.

– langs twee voetspoor paadjie groei daar droë fynbosse stil wagtend op vog van die nag – teen rand van ‘n baai lê skulpe wat gruis word onder die voete uitwerpsels van die storm see – teen droë duin skor ‘n kolgans bespied omgewing vir gevaar daaglikse weiveld waar sy eet – agter wit sand […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed