Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Nostalgie"(Bladsy 44)

in bloed geskryf lê my spoor deur afrika elke druppel wat in sand wegsak maak woorde op soos kraal mooi begrippe soos laer trek spierwit blomme van die drolpeer blok myself van kinderspeletjies en bok – bok – staan styf my spoor glinster in die helder son lê purper rooi in maanlig gehate spoor gesmaad […]

Jy was langs my toe ek gist’raand “Walk the line” kyk in die sitkamer, jy is by my as ek aan tafel sit en bid, jy staan teen nege uur buite in die winterson en wag saam my dat die tenk moet oorloop, onder ‘n kaal perskeboom sit lees jy rustig jou koerant op ‘n […]

Waar begin ek om te sê hoe jare weggevlieg het in die wind ek wou dit vasbind en nog lepellê daar waar ‘n nuwe dag begin maar nou is dit te laat en weg en klouter ou onthou van lank gelee’ weer terug: die vaalgrys populierbos, hamerkop se nes en ek, ‘n kind van ses, […]

Bloedrooi blom granaatroos langs ons slaapkamer, deur die oop venster in die kombuis ruik ek verbleikblom se gisters in oorvloed, vandag en môre se geur en kleur, die eerste rose nà ‘n wilde winter beur na lewe en in die grasgroen perskeboom kwetterfluit vrolike vinkies hul vreugdeliedjies douvoordag- sou jy nou lag en sing in […]

Toe ek en my skaduwee die eerste maal ál was wat oor was wis ek nie hoe geil kán liefde groei as dit son en water kry jy het my leer liefde skryf sonder ‘n uitveër, sonder ‘n klad en toe het Hy jou weggevat my trane wat aanhou drup, drup, drup sê dankie – […]

Solitaire Ek mis jou die meeste as ek op my blyste is as ‘n dag vol sonlig en kleur my hoog opgelig het tot daar waar die hemel, en jy, is dan mis ek jou die meeste want vir wie anders as Brakkies, my worshond en Hagar, my swart hond (ja my swarthond…) kan ek […]

Daar’s ‘n koel wind in haar hart waar sy eenkant op ‘n rots alleen die blougroen vloei en eb en skuim en spat betrag en aanklank vind met elke seerkry bokspring van haar eina-hart. Die lagplooitjies om haar oë ets dieper sodat oudagseer soos weerlig net ‘n oomblik wys en weer verdwyn Sy lig die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed