Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Nostalgie"(Bladsy 5)

– lui trek blou rokie krul dit om die swart pot maak kartels tussen die takke en verdwyn in die warm son sag prut die skenkels in die potjie vleis aartappels en uie – gehurk sit hy stil bene gebuig om die pot krap net nou en dan ‘n kool met geoefende hand reg sodat […]

Ou Stoel die ashoop stoel nat vervark in ń rommel hoop maaiers lewe in die eens geliefde rusplek uitgegooi sonder, hoop alleen oupa was eens beskore om sitvlak op hom te sit dominee en meneer partykeer kinders het net op skelm Sondagmiddag slapie tyd stout sy sag omvou, gevoel die leer is hard gekraak van […]

Twee driebeenpotte staan wydsbeen oor die laaste stomp. Die kampvuur onder hulle koud en amper uitgebrand. Lankal leeg geplunder. Die een was vroeër stampvol stywepap. Met goudgeel brandsel aangebrand tot hoog teen die kante op. In die ander kaiings. ‘n Hele halwe vark s’n. Brosgebraai en daglank uitgekook tot soutbruin lekkerte. Kraakvars en heerlik vetterig. […]

Woord vir woord uit die siel gepars drup skarlaken druppels rooi maar mooi Doop die veer in jou eie diepste seer Spelonke lanklaas besoek eggo’s van verlore wat jy vir ewig bly soek Stalagmiet van hoop het in my hart opgeskiet Oorhang deur stalaktiet van verdriet hart afgeskiet Veer gedoop in vlam daarmee graniet graveer […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed