Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ouers"(Bladsy 32)

Episode een. Vanaf die dag wat ek sinvol gedagtes kon begin saamvoeg en bewaar en al die sonsondergange sedertdien, was daar ’n voertuig van die een of andere aard wat haarself binne-in, of ten minste baie naby aan, die kern van elke gebeurtenis en ervaring kom neerplons het. Die ander aand om die etenstafel het […]

In die hande van my Moeder Word alles skoon voltooi Met sagte kwas se hale Maak sy mens en alles mooi Het sy die foute uit  gehaal Met hart en sinvolle daad Van negatief tot skilder skoon Tot portret mooi foto kloon Dit was die werk van haar hande In haar jonktyd se  vreugde uur […]

Vrygewig soos ’n geil stuk grond, spruit lewe uit haar, voorsien en deel sy uit sonder perke. Soms deurgetrap en verlep onder ’n ongenaakbare son, verduur sy dikwels ’n somber lot gedwee. Geduldig en nederig soos ’n lappie grond wag sy gelowig dat Sy genade op haar neer reën, sodat sy weer begeesterd aan ander […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed