Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Seëninge"(Bladsy 33)

party dinge is net sonder begin of end nimmereindigend waar dit ophou het dit  reeds weer begin ons stap langs die golwe sononder in bewonder die sirkel die dag wat eindig en nag wat begin n foto wys hoe mooi dis net hier wat jy weer onthou waar lankal se voel weer nuut begin en […]

Die eerste aand was lekker. Whiskey in die voortuin … later skaapboud en rooiwyn met groente en aartappels (behalwe niemand het aartappels geëet nie want my boude raak dik daarvan). Die kuier was lekker. Gevul met geskiedenis, vandag se gebeure en voorspellings. Tussendeur maak hulle kind groot en ek gee raad. Ek hoop dit is […]

vandag loop die springbokooi kop omlaag snuiwend na opgedroogde vog en onder die Kameeldoringboom herkou die gemsbok moeg met stofdeurdrenkte speeksel die verdwaalde omkrulpeule in hoop vir nuwe krag daar waar die duine se rooibruinstof dwarrels draai sterf die dag van hitteuitputting en tot die gecko verdwaal op sy spoor iewers tuur ‘n Godsman na […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed