April 2021 – Oordenkingsprojek – Kommentaar en uitslae
Baie geluk aan hierdie 12 lede! WENNERS GEDIGTE GOUD: 1STE: No 2 Anzé Bezuidenhout met Asemlose denke 2DE: No 17 Caren Kearly met Wie sal my kan red? 3DE: No 3 Anzé Bezuidenhout met Bepeinsing SILWER: 1STE : No 11 Elmarie Nienaber van Kampen met Die reuk van mis 2DE: No 10 Andries Fourie (Seirdna) […]
Gedagtes oor jou (Silwer)
saggies kom kuier jy om die hoeke van my denke vee liggies die verborge gisters bymekaar soos weggesteekte geskenke sirkeldraai deur my onthou om lank vergete herinnerings weer oop te vou een vir een swiep hul op dwarrel en draai, heen en weer sak dan later saggies eenkant neer sommige gedagtes donker van pyn en […]
Mei 2021 – OOP projek
Beste INKers Ek wil graag die geleentheid gebruik om vir elkeen van julle, wat getrou aan die projekte deelneem, dankie te sê. Met elke bydrae verbreed jy die veerkragtigheid van Afrikaans; met elke woord, sin en snede blaas jy asem in die longe van INK. Jou harde werk gaan nie ongesiens verby nie. Dankie. Mei […]
Maart 2021 – OOP projek – Uitslae & Kommentaar
Baie geluk aan hierdie 9 lede! UITSLAE EN KOMMENTAAR WENNERS: GEDIGTE: GOUD: 1STE: No 25 Anzé Bezuidenhout met In jou is my rus 2DE: No 13 Caren Kearley met Skemer drome 3DE: GEEN SILWER: 1STE: No 23 Annamarie van der Merwe met In Ocean Basket 2DE: No 21 Andries Fourie met Wolraad Woltemade 3DE: No […]
KOSMOSVREUGDE (SILWER – 398 WOORDE)
Die mensdom is nie gemaak om alleen deur die lewe te gaan nie, ons het mekaar nodig, dalk meer as wat ons ooit sal besef. Soms gebeur goed tussen vriende, waarvan baie dalk net ‘n misverstand is, wat veroosaak dat ons uit teleurstelling en/of woede ons rug op kosbare vriende of familie draai. Dan kom […]
Februarie 2021 – Liefdes-projek UITSLAE EN KOMMENTAAR
Baie geluk aan hierdie 11 wenners! WENNERS GEDIGTE: GOUD: 1 ste: 22 – Caren Kearley met Toegang verbode 2de: 21 – Anzé Bezuidenhout met Gekneusde letsels 3de: 5 – Anzé Bezuidenhout met Ek weet jy sal SILWER: 1 ste: 18 – Andries Fourie met Effe blind 2de: 17 – Andries Fourie met Liefde breeksels 3de: […]
April 2021- Oordenkingsprojek
Beste INKers Ek wens een en elkeen wie Paasfees gedenk, ‘n geseënde en heilsame fees toe. Mag die samesyn, die herdenking en oordenkinge vrugbaar wees in jul gees. Dié INKers wat nie Paasfees herdenk nie, mag dit vir julle ‘n veilige en kosbare ruspose wees in ‘n besige jaar. Hierdie maand wil ek die Pase […]
AANDAG SKRYWERS!!! Kreatio Komieklike kortverhaal kompetisie 2020
Skryf en wen … lag-lag! Kompetisiereëls en meer inligting: http://kreatio.co.za/kompetisie/ Kreatio bied ‘n Afrikaanse skryfkompetisie Komieklike Kortverhale aan! Groot pryse geborg deur Groep 7 Drukkers, Kreatio en Ink Skryf in Afrikaans is op die spel. Die totale pryswaarde is R27 000, en Afrikaanse skrywers regoor die wêreld is welkom om deel te neem. Jou kortverhaal […]
Skemer Drome
Jy laat my ‘n klipsteen stoep bou een met ‘n tafel en ‘n dubbel bankie onder ‘n groen druiweprieel met gekartelde potplante ‒ hier en daar vol Kalahari kaktusse en bonsai boompies een met ‘n borrelende fontein en die fyn geur van onsterflikheid een wat uitloop op ‘n gryspad tot onder ‘n Jakaranda boom waar […]
tekel
– jy is geweeg maar te lig bevind – my duin weerkaats van eeue oue woorde wat soveel hartseer bring verbeurde geleenthede wat skeure uitspoel uit die verlede – verkeerde keuses onsuksesvolle strewes maar uiteindelik tog daar al was die weg so swaar alles self moes oorbrug ervaar om te kon leer – soveel goeie […]