Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 5)

Vir jou wou ek veel méér nog doen. Sê en doen waarna jy dors. Maar liefde en troos is toegevou in hande gekruis oor jou bors. Langs ʼn uitgeteerde jy het ek gaan sit; Flukse hande, nou sag, in myn. Bekende, ou hande wat my eens kon heel, maar nou’s ek groot … en jy […]

Niemand het gebel en wou niks vir my sê. Niemand het geklop en wou niks van my hê. My dae sleep verby Met niemand om te pla. Ek doen wat ek wil En niemand wat my vra. Vir niemand maak ek saak En niemand kan my raak. Geen emosies geleen. Dis alleen ek en ek […]

Vandag was dit weer basaar en ‘n mannetjie met ‘n kitaar strompel besope oor die veld met sakke vol van kleingeld is hy geseën met brandewyn en met ‘n Grandpa vir die pyn More is dit terug na droë brood en spiritis wat hom stadig dood terwyl hy bewerig sy kop streel as daar vlieë […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed