Litteken
Litteken Die oorwegings en die hoë standaarde was oorweldigend. Ons was in standerd ag (graad tien van die ou bedeling), ons was veertien jaar oud, ons hormone was al amper op die maan van bokspring en die druk uit vriendekringe was, soos die Kaapse Suidoostewind, onophoudelik intens. Ek het mooi besin en stadig besluit en […]
Die donkerkop se plan
Die donkerkop se plan Die donkerkop dra die skinkbord versigtig en sit dit met die gebruiklike groet neer voor Francois. Sy bedien al vir ses maande elke Saterdagoggend sy koffie hier by die koffiewinkel. Die aantreklike sakeman met die grysheid om sy slape, sy snyerspakke en sy mooi hande. Die donkerkop het al baiemaal gewens […]
Vaderlandwilg
Vaderlandwilg Hierdie ou vaderlandwilg se druipende takke winverwaai deur jare verstrengel geknoop briesbuig en wieg soos ‘n ou man wat bieg Vergifnis vra ek wind jy het my so gewaai my lewenspad geteken in elke tak se kronkeldraai dankie vir reën se voetewas dankie vir die steunstok se stut ek’s hier geplant en leef deur […]
DIE WIEL DRAAI HFSTK 21
HOOFSTUK 21 Marietjie vat n deel van haar jaarlikse verlof in die tyd wat Elsabe en Hans gaan trou om Elsabe te help maar wil sy haar verloftyd ook vir ander dinge gebruik. Die aand voor Elsabe se troue gaan slaap Elsabe by Ronel en Jannie en is sy en Hans alleen by die huis. […]
Die aarde bid
Here, gooi tog soms U skadu voor die son wat vurig woed en laaf my vir ‘n oomblik – kyk my wonde, sien my bloed. Steek tog net U hand uit van daar af waar U woon soos ‘n voeler deur die hemele en soek na my – U skeppingskroon. Raak aan my met U […]
SEMIETE en ANTI-SEMITISME 2
SEMIETE en ANTI-SEMITISME Deel II In die moderne staat Israel is twintig persent van die bevolking Arabiere. Dis Palestyne, meestendeels Moslems met ‘n klein minderheid Christene. Hul moedertaal is Arabies. Hulle tel as Israelis en kan om ‘n Israelse paspoort aansoek doen. Van die Joodse (Hebreeuse) Israelis word bereken dat slegs veertig persent egte Semiete […]
Die Kindertjies Trein
BONNG! Aandag! Aandag! Perron 4 Almal aan boord! Stoomtrein vir Beertjie Land Vertrek! Perron 4 Almal aan boord! pssshhh pssshhh pssshhh tjooeff tjooeff tjooeff tjooeff toeet! toeet! yyeeeeey! yyeeeeey! tjoeff-tjoeff tjoeff-tjoeff tjoeff-tjoeff blaas die stoom blaas die stoom blaas die stoom lokomotief lokomotief! lokomotief lokomotief! rook en stoom rook en stoom rook en stoom rattatata-rattatata […]
SEMIETE en ANTISEMITISME
SEMIETE en ANTI-SEMITISME Deel I Momenteel stroom die vlugtelinge oraloor in Europa heen en weer. Egte vlugtelinge uit „krisisgebiede” oor die hele aarde: Afrika, Asië, maar veral uit die Midde-Ooste – Sirië, Libanon, Iran, Irak, Palestina. . . Ook „ónegtes”, politiese ekstremiste, potensiële terroriste, veral uit Moslem lande — besonders Arabiese lande – om onder […]
Genoeg
Genoeg. (4de skryfkompetisie ) Wyl voorspoed wense van alle oorde af instroom en my hart met dankbaarheid oorloop vir ‘n tyd waardeur die Here my deur gelei het is my eenvoudige gebed vir hierdie nuwe jaar – Genoeg… genoeg voorsiening om nooit swaar te kry genoeg geselskap vir tye wanneer eensaamheid dreig genoeg omgee om […]