wanneer die volmaan my onkant vang
wanneer die volmaan my onkant vang verlang my diepste wese na die intensiteit van jou aanraking en gevoelens wat briefies in jou oë kon skryf sodat ek dit teen jou lippe kon lees en talmend na my hart kon pos hunker my hart se rosetuin na die bewing van jou hande om my skouers en […]
Onse Prinses
bewegings in sirkels rond dwaal ons oor riviere hemel is vir ons oop gevou streel ons met ons hande kyk nie meer na die langs aan jou draai die ander wang niks met ons te make niemand sal meer wou jou hart is met goud om lyn elke tree is soos reen in woude wereld […]
Lied van n verslawing
verslaaf aan die terug roep het hy sy kloue om jou jaag jou deur die jare dan vang dit jou stilletjies op met n gebed wil jy dit afskud bly steeds onveranderd steek vas in n sondelike daad pla dit jou nie, al wou jy vra om raad niks om jouself oor te ontverm oortuigend […]
gemaksone
my duin is koel en koud vanoggend wind waai sag maar snerpend koud golwe dans van pure moedswilligheid wit perde ding mee en jaag op strand maande lank was die weer vol belofte van gister af kom dit dan nou hier aan sagte verspreide reën buie sak oral uit fisant en mens skuil onder jas […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 1
HOOFSTUK 1 Soos in elke beroep het ook prostitusie sy verskillende vlakke in die samelewing. Dit wissel van meisies wat op die straathoeke staan, die laagste vlak, die wat in gesellinklubs werk, wat n bietjie hoër vlak is, tot die hoë klas prostitute wat n enkele kliënt of twee het wat vir haar sorg en […]
mantel
met sagte tred eers liggies op haar tone met klein trippel-treëtjies kom sy oor duin gestap ruising van mantel saggies oor veld sleep sy voort agter haar klink op harde stampers wat onverpoos fynbos buig en wieg rukkende liefde wat alles in haar pad skoon welriekend laat ©Teárlach
Breek los kom los….
Soms draai die wiel te stadig vir diegene wie se bitter ongeduldig toekyk en die gisters so ongenooid toeskouer speel hier langs die pad van jou lewe jy kom tot ñ verruklike stilstand want jou oordeel lê vol sirkel in die groef van elke hond kry sy dag maar weet jy wat die duiwels sit […]