Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 6)

wanneer lig oplaas in rooi verwelk wanneer wolke saggies blom en styg wanneer nagwinde begin skeurend huil wanneer slaap my siel verdwaas in stilte wendinge van seisoene en getye rek wendinge van die lewenstyd wil krimp wendinge mense verdwaas laat vrees wendinge aarde in chaos laat kantel jou hart wil bewend staak van stres jou […]

My Zali die omkrul hoeke van my siel is skaam tog lê die blaaie oop en bloot en uit die dieptes van haar moederhart kies my Zali vir my ‘n spesiale naam tussen al die wilde lyne deur van ongeslypte dom-onsekerheid gaan sy my gedagtes mooi inkleur met die heldergroen van Haasgras en die goud […]

jare se trane het gebeurtenisse laat bly kleef dit soos seesand aan haar vel vrae oor gister voel vir haar nog nie verby hunkering na vrede is waaroor haar binneste stry n Gelukbringer van liefde en sonskyn berus in haar gemoed kom dit om haar stilletjies te bevry tot die verlede weer herinneringe draai en […]

jy saam die aand van verlange. verberg in geluide wat troos. omhels die klanke van n vrolike geluid jou. berge versteek in n donker laag kombers van die nag. heroep weer daai storie wat vlamme innig in jou laat brand. onthou ek jou weer soos gister. skitterend dans jy saam die verste sterre. met lang […]

trek ek nader n papier. ek wil vir jou iets skryf. n pen in die palm van my hand. vasgeklou saam die korrels. van die see se sand. verlang ek na jou my lief. begin ek die brief. van ver af stuur ek groete. terwyl ek geklim het oor die duine. op n plek het […]

my duin staan stil terwyl die aarde beweeg ek sit en tuur oor wye see sien vragskepe kom en gaan visserskuite uitgaan vol terugkom daaglikse gebeure so voorspelbaar soos die see en sy visbevolking maar iewers op die horison skuil daar donker wolke vasgebank lê dit daar stu hul miswolke wat eersdaags weer op land […]

Die eer van wonder weerkaats in die deursigtigheid masses sout breek vloeiend die oneindigheid van U grote liefde wat uitgestrek lê oor versadigde strande U lande soos ñ legkaart hoe die branders alles weer gelyk maak die sout van die aarde spoel en spoel alles skoon en spoel terug na waar die diep duisternis dit […]

kop-onder-die-sand so staan mense ingepak soos vars kabeljou gevang wanneer die kabeljou loop vasgevang in ontkenning vreeslike dade om hul solank dit net nie hier gebeur nie so donker dat selfs skelms twyfel aan egtheid van situasie is hul prooi dom of is dit ‘n strik gestel om hulle te vang dan bars dit los […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed