Fondament
om ‘n ma te wees is ‘n kuns om te bemeester deur ma se voorbeeld het ma met liefde die fondasie van Afrikaans in my hart kom lê met sorg het ma dit benat sodat dit kon groei dankie dat ek by ma kon leer hoe om ‘n ma te wees want ma se liefde […]
‘n Biddende Moeder
Nie net voor haar bed, in die stilte van die nag, Maar regdeur haar besige dag, Sal jy ‘n biddende moeder voor God sien smeek, Om vloeke oor haar kinders in Sy naam te breek. Geestesoorlog sal sy ongetwyfeld bly voer. Sonder dat sy in wanhoop bly sloer, Vir haar nageslag se oorwinningsdag. Buite die […]
Kankergenesing
Groeiend die karsinome, teerend in jou lyf. Van tye baie oud op papirus neergeskryf. Kwaadaardige gewas, wat ongenooid kom broei. Krag lê in Yaweh Rapha wat uit Sy woord sal vloei. Knielend sal my lyf, smekend voor U buig. Ek weet dat ek weet dat ek weet, my siel sal weer kom juig. Met elke […]
Leef in oorwinning.
Sonder kennis, kom bou hy sy nes in jou verstand, Deurmekaar geweef met twyfel, haat en vrees. Sy saad van ongeloof wil hy versigtig kom plant, Sodat jy net die slegte in die lewe kan lees. Met sy mag sal hy kom saai, leuens uit sy put, Sal hy waarheid in verwarring verdraai. Sy geliegery […]
Wat kan ek sê?
Wat kan ek sê oor my moedertaal in woorde nie té vreemd, ru of vaal? Ek maak gereeld amok met my woorde wat soms verkeerd opgevat word of dalk raak dit akkoorde van gedagtes en gevoelens liefs vermy oor volkskunde en die lesse in sprokies van dae lank verby gehoor op moederskoot in Afrikaans met […]
En dalk nog Simonsberg se hang
dis oukei as jy wil weggaan terwyl die muisvoëls bessies vreet – ek verstaan as jy van alles en van die mossies wil vergeet en van die boom en die visdam, die skewe grense om my tuin; van my houthuis met die venster en die son wat daardeur skyn (dis net ek en die duiwe […]
Waardevermindering
Waardevermindering Ek sien jou diep versink in ‘n gat waarin jy jouself begrawe en waarin lig nie kan skyn ek wil my hand na jou toe uitstrek maar jou gebuigde hoof (nie in gebed) sien my nie raak nie en jou ore is doof gedruis deur die ewige swart golf van gebeure uit die verlede […]
GOD SE SONDE TREIN KOM
GOD SE SONDE TREIN KOM God se sonde trein gaan kom by die afgrond gaan almal omkom tik tak word jou sondes opgesom verslae en verstom staan die mensdom kom God op die wit wolke kolom die Hemel gaan erg bewe en brom soos magtige strale wat op ons afkom val mense op die grond […]
MOORD STORIE
MOORD STORIE Lexi Liebenberg het in die vroeë oggend, om 5uur, gaan stap soos altyd elke dag met haar daaglikse onspanning roete deur die veld. Sy hou vreeslik van natuur en was vasgevang in haar eie wêreld. Die vars lug ingeasem en die beeldskone natuur waardeer. Op pad het sy ewe skielik besluit om vandag […]
Psigose
Psigose Deurmekaar geweef, die menswees in my! Ander verstaan nie, en skuif my eerder opsy. Wie ek is, het die lewe my kom bied, In donkerte is my beeld uitgegiet. Vasgevang in die gat, wat my dieper insuig, Sonder dat ek wil, word my gees neergebuig. Dryf ek byna daagliks, in my wanhoop weg. Niks […]