Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 43)

outydse verlief, verloof, getroud kom in baie kategorieë voor die eerste aangetrokkenheid van een mens vir die ander emosioneel en aangebore voortplanting drang die “liefde” van ons Skepper is nie mens gemaak al wil jy is jou neiging anders en swak gerig dit is ‘n nuwe lewe waaraan jy deel mense liefde of om ander […]

hoog en vry gevlieg gesweef en luggolwe gery in sagte weiding genotvol neergevly maar toe … onverwags die harde knal ‘n tongskoot wat neerfel bebloed bly lê met oë stofbesmeer ondenkbaar die pyn wat wil besweer willoos oorgegee gekwes en mank gemoed fladderend, onmagtig om weer rigting te vind met moeite op te lig hinkend […]

ek wonder, Heer hoekom die mensdom gedurig teen prikkels beur hulle so onnodig aan nonsens steur en altyd als uitmekaar wil skeur ek wonder, Heer hoekom die mensdom so sukkel om te leer te verstaan dat dit nie húl is nie maar slegs U, in beheer ek wonder, Heer hoekom U hul dan nie keer […]

foksies se asems jaag langbeen soos hul ouers was rats en vinnig oor gras en bos lig gebou, gebou om te hou ou vette kreun en knars deur bosse en takke woes snork en ploeg met tande alles moet net weg koes foksies kry sy snuf en jaag met onheilige geluid van tjankende waansin agterna […]

stil en stug was hy nooit emosie gewys altyd stug op sy plek sy vriende was eerlik sy vyande was min want so stil soos hy was, so hard kon hy slaan op my duin sit ek en onthou hoe goed hy kon slaan met een hou platgeslaan net een reguit hou na lyf val […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed