Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 78)

Eie grond lê gesout in generasies se sweet van son werk onder winter skuld. Buur grond meestal vrugbaar met milde water, sagte son oeste vorder ongestoord. Uitstaande ander se gawes eie vermoë so beperk alles van waarde in vreemde land. Naaste loop met selfde ledemate oor grond, water, mis net werk alleen die verskil tot […]

persoonlike spasie onder isolasie werk soos purgasie gedwonge isolasie voldonge eensaamheid sosiale insolasie verhoogde irritasie groei in isolasie soos fermentasie aan einde van tonnel is lig hierdie donker roede slaan blitse soos harde tug in tyd kom daar dalk nyd mense raak oorhoops weet nie om tyd te verslyt moderne koninkryke verdwyn binne weke se […]

my gees dwaal rond tussen tussen emosie en geestelike erosie aan die een kant hartseer oor die dood daarteenoor kwaad oor die geestelike erosie skielik wil almal hul hartkamers herskik skielik hul gewoontes verander weer begin bid en stil wees tot dit weer goed gaan met of sonder verse uit die Woord self besluit of […]

Waar die blou see se vingers nie raak en skuimlose duine lê sal die albatros sy winde voed onder ‘n veergeplakte kim weerkaats naak skadu’s in die palblou heelal seeblou lug oor die donker droë kruin diep in sy stille gewaar sy stem, die ewige staar in die toneel van die nagtesang kom die kil […]

Grondwater vloei in donker kanale deurdie aarde onder ń dor skruwe vel in nat are milleniums ongestoord. Vlees en gees verdor soekend na water in predikant en boorman se oppervlakkige redes. Boorman wys uit druis dan ń krag punt in donker stilte in om diepe aar te ontbloot. Stille verslane mense hoes verleë deur predikants […]

die son skyn helder die maan blink in die nag elke dag is ‘n seën vir my geslote deure en paaie onder beleg verlam die weerklank van my siel buite lewe voëls ongestoord binne net groeiende vrees vir gevreesde infeksie geen inenting nie asseblief net die wil van God © Teárlach

Lewens word versteek in stil oue te huise waar stilte heers midde die geraas van verlore, gewonne werklike, emosionele veldslae. Oompie alleen met drank, probleem. tannie eenkant met donker oë, probleem. altwee agter grense wat nooit sluit ń nodelose grensoorlog? ń geaborteerde kind?

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed