Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 91)

My vleiloerie, op vergeelde roupapier is die geluidstrilling van my gegraaste gedigte hemeltergend en verlang na jou reikhals-liefde as vlokke wolke( deur ñ walsmeule lug) hulself vasgolf aan die geel son en reënkorrels plas na my welgevalle. ©Zebulon Kochk Konnichiwa Gedigte

almal sit op die agterstoep ouma skink koffie ryk en lekker teug op teug word opgeslurp eers in piering gegooi om bietjie af te koel dan sit hulle terug dan begin die pret “ag ja!” sê oupa “ag ja” sê oom frans “ag ja” sê pappa “ag ja” sê tan trienie “ag ja” sê ouboeta […]

plaas jou bek toe is my gestrande voëltjie skree jy soos ‘n parakiet het iemand jou dalk vertel hoe harder en skeller jou roep belangriker is jy in groep stommerik – janfrederik het jou stem dalk iemand beïndruk vertel jou sang dalk van jou gebreekte hart wanneer dit oorloop in geprojekteerde smart soek jy maatjies […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed