Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 9)

– sag het jy ingekom bril-wetend het ons jou aanvaar bromponie-geluide het jy gelaat alles saam was jy maar net jy snags en bedags was dit jy as ons omkyk was jy daar in ons weg gaan was jy onverwags het jy vertrek klanke van hartseer groet jou saggies jy was maar net jy – […]

– jare word korter hoe ouer ek word – gister voel al soos eergister – môre het al reeds begin – soos golwe ewig spoel – so spoel tyd by my verby – die wind self is te tydelik – my gedagtes vas te vang – gister was daar vyftien – vandag is daar net […]

Ver-armde student Ver-metele vent Ver-reikende gevolge Ver- doel lewe Ver-beur geen kanse Ver-borge liefde Ver-ander lewe Ver-anker mekaar Ver-antwoordelike huwelik Ver-rassing oppad Ver-huis Ver-band gebou Ver-sekering betaal Ver-f nuwe kleure Ver-nuftig herstel Ver-wagtende moeder Ver-wag enkeling Ver-lammende induksie Ver-blindende geboortepyne Ver-lossingstang baba perfek Ver-gaap aan kleine mensie Ver-basende vermoë Ver-lief op hartedief Ve

– wanneer die golwe intrek en laagwater soos ‘n dam lê krioel dit van klein vissies – meeue sit soos ‘n tapyt en duik kop eerste om te vang verorber bekke vol vis – dan, sê dié wat weet gooi jou aas net bo-oor meeue daar byt die roofvis – in trekkerig is die mens […]

geslote deure bring hartseer diep meskien uit jou kinderjare terwyl myne altyd half pad oop en half pad toe was hartseer in my kinderjare het ek nie sommer geken nie behalwe van eendag oor my pa toe kom die huwelik nagte van huil was deel daarvan maar eendag was daar ‘n ontdekking die grootste ontdekking […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed