Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 21
Hoofstuk 21 – Die laaste totsiens Die uitdrukking op moeder Sally, vader James en Jonah se gesigte wanneer hulle deur die deure stap, is iets wat sy vir ewig gaan onthou, die verbasing, die vreugde, die liefde. Sy wys in hulle rigting, “Daar is ons familie Cordier,” hy kyk van hulle terug na haar, glimlag, […]
Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 20
Hoofstuk 20 – Toekoms uit die verlede Die opgewondenheid wanneer hulle begin aantrek is voelbaar, Zuluika weet, vandag is die begin van haar en Cordier se stap na die wêreld waarheen sy hom wil saamneem, sy wil haar seun in ʼn wêreld van musiek grootmaak, ʼn wêreld waar sy met Rudolph so gelukkig was, ʼn […]
Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 19
Hoofstuk 19 – Soveel seëninge Hy haal haar in voor sy deur die sekuriteitshekke gaan, “Kan ons asseblief net eers sit om oor Cordier te praat, oor wat gedoen moet word sodat jy en hy ʼn eenheid kan wees.” Die woorde dwing haar tot stilstand, maak haar besin, maak haar helder dink, Zuluika weet die […]
Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 18
Hoofstuk 18 – Die laaste waarhede Hulle vat die pad vroegoggend, twee dae later na Paulpietersburg, na haar pa se plaas. Zuluika weet sy wil by die begin, begin, eers die plaas, en daarna die pad wat sy daardie dag geloop het toe sy besluit het om nooit weer terug na die plaas te gaan […]
Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 17
Hoofstuk 17 – Seëninge uit die Verlede Die oggend van nege en twintig Mei skakel Joos, en vra of Zuluika reg sal wees om die volgende week in Pretoria te wees. Die SAPS ondersoek is afgehandel, hulle is gereed om eers die betrokkenes in te lig oor hul bevindinge, voor hulle die feite openbaar sal […]
Liewe maan
Ek skryf met ‘n pers potloot op die maan van sy sagte gloed en groot stilte hier waar ek soet-sag wag waarheen my lewe ookal gaan Ek proe die sout op my lippe… en ek lag, wil nie meer huil niemand sal weer die drome uit my hart kom steel Begrawe al die hartseer […]
Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 16
Hoofstuk 16 – Die pad na Vrede Joe en Joos besluit om agtermekaar te ry terug Ladysmith toe. Hulle stop by Villiers vir ʼn koppie koffie en ʼn toebroodjie, en Zuluika weet wat sy moet doen, “Oom Joos, Joe, ons moet Marie en Julia gaan inlig oor wat ons weet, voor dit in die media […]
Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 15
Hoofstuk 15 – Hoe wreed die waarheid Zuluika sê dit wat ook in Joe se gemoed is, “Ons kan nie hierdie sak plaas toe neem nie, ons moet dit so gou as moontlik vir oom Joos gee,” en hy stem saam. “Joe stop asseblief, ek wil eers oom Joos skakel en raad vra.” Sy skakel […]