Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 3)

(Woordtelling : 1166)   5 fyngemaalde naeltjies ‘n Knypie vars gerasperde vrywillige diens 1 opgehoopte lepel bewustheid 2 stingels groei-ingesteldheid ‘n Koppie liefde 1 Eetlepel lag Meng als saam en bêre in ‘n lugdigte houer. Neem daagliks een teelepel van die mengsel sodra jy wakker word.   Dit is so maklik om gelukkig te wees, […]

om met pyn om te gaan is nie maklik nie veral as dit ‘n chroniese ondertoon het met die gebruik van pynstillers verloor jy telkens ‘n deel van jouself die oorsaak van pyn is egter nie altyd bekend nie soms kom pyn as simptoom van een of ander sielkundige problem na vore dan help pynstillers […]

Pastoriehondpenarie Geskryf deur Fanus Strydom 1827 woorde   ** Kragwoordwaarskuwing: hierdie verhaal bevat enkele, gekruide woorde en terme wat deur sommige, sensitiewe lesers as vloekwoorde beskou mag word. Indien dit u sou ontstel, moet asseblief nie verder lees nie. Dankie. Die Skrywer.     “E….oop daai…..ou ….is….aak..!”   Die man storm so vinnig op my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed