BIE VIR MY HART HOOFSTUK 12
SY KOM AMPER HAAR MOSES Teë HOOFSTUK 12 Elmey merk nie eers die skoonheid om haar nie. Lusteloos dwaal sy deur die pragtige groot bome wat koelte versprei, die LM gras is lowergroen en vorm n groen tapyt onder die bome. Oral staan daar bankies met tafeltjies vir die gerief van gaste wat wil […]
BIE VIR MY HART HOOFSTUK 11
ELMEY IS WOEDEND…HOOFSTUK 11 “Ag Jirry tog Mme, ry net stadiger, jy gaan ons verongeluk, ek gaan oupa vertel, ry sta-diger!” huil Flora amper. Die hartseer en woede lê vlak in haar gemoed, sy sê niks, byt hard op haar lip. Jaag van gat tot gat. Hy het belowe. Het hy gedink sy kom […]
BIE VIR MY HART HOOFSTUK 10
HY GAAN SY VROU HAAL HOOFSTUK 10 Die verdomde Hessie, heel week lê sy nou al daar op sy nek. As hy nog nooit ie-mand weggejaag het nie, doen hy dit vandag. Hy bel huistoe, gelukkig antwoord Elsie. “Elsie pak vir jou en Roelfie ’n tas, julle gaan na Sonja toe. Ek gaan my […]
BIE VIR MY HART HOOFSTUK 9
KOLBOOI VERSTAAN HOOFSTUK 9 Die son is nog nie behoorlik op nie, of Elmey stap doelgerig stalle toe.Vandag moet sy hier wegkom, sy wil nie mense sien nie, sy wil met niemand praat nie. Kolbooi ruk sy kop op toe hy haar hoor aankom. Elmey gooi die saal oor sy rug, skielik besef sy, […]
BIE VIR MY HART HOOFSTUK 8
ELSIE EN DIE ROOIKOP HOOFSTUK 8 Dis Saterdag, gewoonlik gaan Roelfie saam Roelf of bly by Elsie. Die huisfoon lui en Henna antwoord. Wat ’n gebabbel! Mens wonder soms of hulle ’n foon nodig het. “Mme daar’s moelikgeit by Elsie, groot moelikgeit. Daai Rooi hare is daar, sy het Roelfie by Elsie gaan haal, toe […]
BIE VIR MY HART HOOFSTUK 7
JULIE SKOOLVAKANSIE HOOFSTUK 7 Die naweek vlieg verby. Sommer met die intrap Maandag, lui die foon sy antwoord en hulle eer-ste afspraak vir die Julie skoolvakansie word gemaak, sy was so benoud dit gaan’n stil wees ge-durende die vakansie. “Sommer drie afsprake glo vriendinne. Flora, ek is so bly.” “Waar het hulle gehoor Mme?” “Glo […]
BIE VIR MY HART HOOFSTUK 6
ONVERWAGTE KUIER GAS HOOFSTUK 6 Vroegoggend gaan die hek se sirene af. Dis Roelf se bakkie by die hek. Wat sou hy hierdie tyd van die oggend hier kom soek? Sy is seker Koei is nog ophok. Sy druk die afstandbeheer van die hek. Roelf hou voor die stoep stil en kom die trappies […]
BIE VIR MY HART HOOFSTUK5
HOOFSTUK 5 DANIëL IN BEHEER Maandag is dit ’n hele bedrywigheid op Skuiwers Hoek. Sy kry almal bymekaar en bedank hulle vir hulle hulp op Sondag. Elkeen kan ’n dag afkry belowe sy. “Daniël jy sal reël nê, nou nie almal op dieselfde dag nie hoor.” Sy vertel hulle van die plek wat […]
BLOM VAN LEVUBU
Marthie Joubert (2245 woorde) Mei Projek Verwonderd staan Amarilda van Eeden by die ingang van die Pietersburg Munisipale gebou. Sy staar na die netjiese uitleg van die tuine voor haar. Na Pappa se skielike dood, het sy dadelik aansoek gedoen vir die pos en is in ekstase dat haar aansoek geslaagd was. Ai, dis so […]
BIE VIR MY HARTHOOFSTUK 4
HOOFSTUK 4 GESKIKTE PLEK Elmey parkeer onder die groot Jakaranda boom langs die lang rooi gebou. Vir ’n paar minute sit sy en neem die plek in. Dit lyk of haar soektog op ’n einde gekom het as sy na die boomreike omgewing om haar staar. Sy wonder of die vers al gelaai is? […]