Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 15)

ONTVOER! die ware verhaal van Johannes Maartens se ontvoering in Mei 1978 neergepen deur Marthie Swift (Joubert), susterskind van Johannes Maartens   ʼn TWEEDE KANS Sondag 14 Mei 1978. Ek sit op die kant van my bed, buk af en knoop my skoene se veters. Foksie kom  stertswaaiend van sy slaapkussing om my te groet. […]

Stefan Brons Toe Stefan by die hospitaalsaal ingestoot word, praat hy met niemand nie. Hy is kwaad en ontevrede. Drie weke gelede het hy nog sy en Hannetjie se verlof beplan. Vir die  eerste maal in 27 jaar sou hulle vir ‘n slag alleen gaan vakansie hou het. See toe. Amper ‘n tweede wittebrood noudat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed