Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 16)

Pastoriehondpenarie Geskryf deur Fanus Strydom 1827 woorde   ** Kragwoordwaarskuwing: hierdie verhaal bevat enkele, gekruide woorde en terme wat deur sommige, sensitiewe lesers as vloekwoorde beskou mag word. Indien dit u sou ontstel, moet asseblief nie verder lees nie. Dankie. Die Skrywer.     “E….oop daai…..ou ….is….aak..!”   Die man storm so vinnig op my […]

Kerrie-afval en speelgoed.   Volgens die woordeboek is ʼn dolos ʼn beentjie in die hakskeengewrig van ʼn dier wat as waarsêmiddel gebruik is of ook gebruik is as speelding vir kinders. Die voortrekkerkinders was nie so gelukkig soos vandag se kinders met die luukse van speelgoedwinkels en tegnologie nie. In die Voortrekkers se tyd was […]

TOORDOKTER Geskryf deur Fanus Strydom 1923 woorde     “Beste uitvindsel ooit…” Die gryskopman draai moeilik om na die klein houtvenstertjie toe en wys na die uitgestrekte kaai voor ons. In ʼn ellelange, uitgestrekte lyn lê honderde sement-dolosse slaggereed en wag op die volgende woedende golf om te arriveer vanuit die diepsee uit. Die hoogwater […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed