ʼn Politikus se reis.
ʼn Politikus se reis. Hulle noem my John Smith. Ek is dertig jaar oud, ʼn politikus en beskou myself as ‘n man sonder ‘n morele kompas. Ek het vroeg die skemerwêreld van die politiek betree waar mag en invloed die spel beheer. Ek is ‘n ʼn meester in manipulasie en ʼn kenner van die donker […]
Die Raaisel
Brons afd – Johan j van Rensburg 996 woorde Kortverhaal Die Raaisel Met die inloop in my ma sitkamer het die hangkassie bruin en trots gepronk. Na jare was die hout blink en sonder skraap, die glas, verdeel in drie groot panele, was heel, en die laatjies het hulle eie sleuteltjies gehad. ‘n Ware kanniedood! […]
Die Franse Revolusie en n” jas
Johan j van Rensburg Brons afd Kortverhaal. Die Franse Revolusie en ‘n Jas Ek sit al vyftien minute in ‘n pashoekie van ‘n Eietydse Klerewinkel in Melville en karring met my naelvyl aan die sak van ‘n ou jas. Ek is van nature ‘n avontuurlustige, en dis toe ek my hand so “terloops” in die […]
DIE HAMERTJIE EN DIE KARRETJIE
Johan het die grootste gedeelte van sy kinderjare op ’n plattelandse myndorpie deurgebring, waar hy met Gerhard goed bevriend geraak het. Hulle het in dieselfde straat gewoon. Oorkant Gerhard-hulle se huis was daar ’n oop stuk veld, met ’n voetpaadjie wat daardeur gekronkel het. Dit was Johan en Gerhard se gunsteling speelplek. Hulle het elke […]
STRANDLOPER
STRANDLOPER Geskryf deur Fanus Strydom 1532 woorde Ek sien die man ʼn entjie voor my langs die water se skuimlyn aangestap kom. Behalwe onstwee is die strand verlate. Tóg sien en hoor ek lewe oral om my. ʼn Groepie meeue kras lui-lui bo my kop verby op die ligte oggendbries. Voor my voete skarrel […]
Goeters
Goeters Die jaar is nog nie eers ‘n week oud nie en hier sit ek met ore so toe soos ‘n rubberprop in ‘n wasbak. Die wit wolke daar buite sanik al van die nuwe jaar sy verskyning gemaak het. Ek wonder nogal waaroor is hulle so hartseer. Ek weet waaroor ek hartseer is, maar […]
‘n Laat Kersfees
‘n Laat Kersfees Brons Toe die deurklokkie lui, spring klein Klasie op om te gaan oopmaak. Dit moet Kersvader wees. Mamma het gesê hy kom vanaand. Maar groot egter sy ontngtering toe dit twee polisie-offisiere is wat voor die deur staan. “Goeie dag seun, is Mamma tuis?” “Ja oom. Sy sit in die sitkamer. Ons […]
Oproep tot plig.
Oproep tot plig. Die aand van 15 Desember 1838 was gekenmerk deur ʼn atmosfeer van spanning en onsekerheid. Die lug was swaar van die hitte en die son het stadig ondergegaan, sy laaste strale het die Natalse landskap in ʼn rooi-oranje skynsel gehul. Die warm winde het sag oor die droë vlaktes gewarrel. Die stilte […]
Lien Meiring se Swart Vrydag.
Lien Meiring se Swart Vrydag. Ek vlieg uit die bed toe my alarm my wakker skree. In my kop merk al die merkies op my lysie af; opstaan, tande-borsel, aantrek, inkopielys, motorsleutels … So gryp ek na die gemaklikste klere en stapskoene vir die groot dag. My hare maak ek hoog op my kop vas […]
Gatvol
Bydrae – brons Ongeveer 1000 woorde Gatvol vir alles en almal, besluit ek mos om my vakansie te reël, weg van alles en almal. Ek kry op LekkeSlaap die ideale plek. Geen internet, geen selfoonopvangs, geen elektrisiteit, houthuisie in die bos met slaapplek net vir een. Reg langs ‘n middelslag plaasdam, ideaal vir bad en […]