Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesArtikels(Bladsy 5)

Die Tupperware-Triomf: ʼn era van plastiek. In die afgelope eeu is daar een naam wat uitstaan as simbool van uitnemendheid in voedselbewaring en voedselberging: Tupperware. Hierdie ikoniese produk het ʼn enorme rol gespeel in die manier waarop baie huishoudings voedsel bewaar, voorberei en geberg het. Tupperware het beslis in menigte huisvroue, wêreldwyd se harte gekruip. […]

Klimaatsverandering: feit of foefie? Die aarde staar ʼn onbetwisbare bedreiging in die gesig – klimaatsverandering! Dit is tyd om ons oë oop te maak vir hierdie werklikheid. Hierdie probleem hou ons toekoms in sy greep. Die vraag is nie of klimaatsverandering ʼn werklikheid is nie, maar eerder hoe ons hierdie probleem gaan aanpak om die […]

589 woorde S-k-r-y-w-e-r-s-b-l-o-k. Dus is ek nie dom of abnormaal nie! Klaarblyklik beleef alle skrywers dit! Ek voel skoon eksentriek en mallerig tesaam. Lekker! Of dié gevreesde blokkige naam of ‘breinbesit,’ soos ek dit noem, ‘n feit of ‘n foefie is… wel, dit is die groot vraag. Maar, as dit beteken om soos ‘n omgedopte […]

Mefiboset   –   brons Ons lees in die Bybel die verhaal van Dawid en Jonatan. Tussen die twee het daar ‘n wonderlike liefdesband bestaan. Om die waarheid te sê, die band tussen hulle was so sterk dat daar vandag in sekere kringe selfs beweer wil word dat na hierdie verhouding as die eerste homoseksuele verhouding verwys […]

Hoe moet ʼn land se strafregstelsel funksioneer? Wat is ʼn strafregstelsel? Strafreg verwys na die gedeelte van die publieke reg wat aandui watter oortredings strafbaar is en ook watter strawwe daarvoor toegepas moet word. Die land se strafregstelsel verwys na die stel reëls, prosedures en instansies wat gebruik word om oortreders te vervolg vir misdade […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed