Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesArtikels(Bladsy 6)

Tegnologie: Kunsmatige Intelligensie. Wat is kunsmatige intelligensie? Kunsmatige intelligensie (KI) verwys na ‘n afdeling in informasietegnologie wat ontwerp is om ‘n masjien of rekenaar die vermoë te gee om ‘n tipe van intelligensie uit te voer wat normaalweg met mense geassosieer word: soos bv. • leer, • redeneer, • probleemoplossing. Kunsmatige intelligensie maak gebruik van […]

Oorsig oor musiek. Musiek is universeel aan die wêreld. Suid-Afrika se musiekbedryf skakel in by die tendens van musiek reg oor die wêreld, alhoewel op kleiner skaal as dit met baie ander lande vergelyk word. In Afrika is die Suid-Afrikaanse musiekbedryf die meer prominente een. Oor die algemeen is daar in die musiekbedryf baie faktore […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed