Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 1065)

Vandag wil ek sag vir jou vertel van die sonskyn se lag en hoe hy seunskind-sku sy strale oor die aarde spu. Sal sy een oog oophou-loer wanneer my en jou paadjies poog om te kruis? Of sal hy playful(guitig) agter ‘n wolk inkruip sodat ons mekaar in die donker kan knyp. Vanaand wil ek […]

Hipoteties …is geluk ‘n glimlag op ‘n sterwende se gesig of rykdom blink en gevorm in ‘n aantal nulle. Dit vergestald in die son se skyn op die irisse van ‘n blinde? Geluk dreun in die ore van die dowe en weergalm op die tong van ‘n stom man. Ek wonder tog of dit in […]

Strooipop Pion geskoei met ‘n lewe wat bloei van seer wat skroei en geen oorlog sirene wat loei. Dit hou aan, die pyniging dag na dag, in die martelkamer en gang, van gedagtes. Stuifsand lê los… dit waai stil weg, want selfs ‘n suil verdwyn met tyd in die wind se gehuil.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cobus Kruger het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak