Sefier
dit was nou aangenaam jou gedagtes soos ‘n ligte briesie wat saggies oor my duin kom waai het my gedagtes ver en aangenaam terug gevoer het na my jongmenslewe, die lewe van sturm und drang daardie lewe wat elkeen moet afgee aan ouderdom die groot geveg teen die “derdom” van die jare sagter as […]
Somersneeu
Somersneeu Toegepak met sy wit yskombers, loer dennetakke se neuse en hoede tussen die sneeu. Oral waar jy kyk, maak mense reg vir ‘n groot feestyd. Branders breek, roomys, see en sand. Hier in ons mooi land is dit Kersfeestyd. Sneeu en son kuier elk in hul eie seisoen. Die lewe bied vir almal ‘n […]
Dorings
Dorings Papierdorings lê vasgetrap soos ‘n tapyt onder jou voete. Duwweltjies laat enige mens gemaklik dans. Pendorings laat selfs mense Frans praat, ‘n taal wat almal kan verstaan. Maar dorings in die hart skep ‘n seer wat sweer. Almal ken daardie gevoel, maar tog saai ons keer op keer die gevaar. Enige ander doring se […]
ñ Duitse hart
‘n Duitse hart ‘n Nasie op hul eie, meestal trots en sterk, veral ook op hul taal. Bak en brou doen hulle goed. Met gerookte vleis is die manne tuis. Hulle sê ‘n ding op sy naam. Vir die pad vorentoe is hulle nie skaam nie. Sou jy hulle nie verstaan nie, mag jy dink […]
lewenskurwes
selfs op my oudag beleef ek kurwes verloop van my lewe metafories voorgestel laagtepunte, hoogtepunte van kleuter na tiener en volwassene unieke pad van my ervarings, eie aan my reikhalsend en vurig verlang ek steeds na daardie spesiale oomblik van volwassenheid waar ek sal besef die lewe wat ek leef het sy finale piek […]
Ne n bietjie liefde
Net ‘n bietjie liefde Soet en sappig swem die woorde. Selfs liedjies met mooi akkoorde. Hande vashou, soentjies steel, mooiste maniere en ‘n oog wat knip. Soos die tyd kom en gaan, verdwyn verliefdheid en laat die liefde alleen bly staan. Kom ons maak dit vir ons maklik. Sal jy altyd saam met my voor […]
As die Karoo blom
As die Karoo blom Droë, dorre land, vlaktes kaal, soms gelukkig ‘n bietjie geel. Dankbaar vir wat hulle het, leef boer en dier uit die Vader se hand. Sou hemelwater die aarde plek-plek seën, verander die dorre veld in ‘n blomtapyt. Van madeliefies, vygies en gousblomme sal jy in daardie wêreld vind. Maar die mooiste […]
Dankie liewe Heer
Dankie, liewe Heer Liewe Vader, Geel staan die gras, die dam is leeg. Lande smeek vir genadewater. Diere hoop vir ‘n slukkie krag. Dankie vir U belofte dat ons nooit sal vergaan. U hand bewaar elke dag ons graan. Dankie, Vader, vir die bietjie water en dankie ook vir die wind wat die windpomp laat […]
Tabo
jou geboorteplek jou geboorte merk alles dui op stewige herkoms en fondament van kleins af kom die vraag is dit Tabo of taboe? so beteken elke mense naam iets anders met al die byname afleidings en byvoegings en tog is daar meer as net ’n naam dit identifiseer jou dit vorm jou selfs soos […]