Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 16)

    onbaatsugtig is jou lewe lewe om naaste te dien verewig in wat mens sien evangelisasie in jou strewe   ontgogelde lewenservaring stampe en stote van ruheid onbeskaafde einde in gruheid elke moordslag ‘n verklaring   hoe lank nog kan dit voortgaan ontsluit tog die onbekende, Heer kan die boeremens nog bestaan   © […]

    “Geskiedenis is geneig om homself te herhaal.”   in die oorsê van elke dag se woorde wil jy weergee wat in jou hart omgaan ervaring oordra wat jyself aangeleer het uit jarelange repeterende assosiasie met “doen wat reg is” – politiek operante kondisionering wat die klassieke geheel oorskry die etos te verander sodat […]

Dans van die wind Suidewind, sag en stil, draai en swaai tussen tak en blaar. Oostewind, kom dans nou saam. Stof en warrelwind wil nie bedaar nie. Saam lyk dit na ‘n liefdesdans. Die suidooster is ook op die baan. Blare werrel, blomme word oral gestrooi. Saad word rondgewaai en iewers deur die wind en […]

Lente by die dam Sou jy padlangs, daar verby die koppie, gaan, vind jy die rooi fiets by Kromdraai se pos, teen die dam staan gemaak. Blomme van alle kleure en geure groei daar tussen verlate vlaktes. Selfs onkruid sukkel om daar vastrapplek te kry. Almal noem haar Lente, die vrou wat daar blomme plant. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Theresa het n geregistreerde lid geword

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak