Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 191)

Jy raak aan my met sagte vingers… maar elke vat veroorsaak pyn. Want jou het ek lankal weggebêre in ‘n laaitjie iewers waar die lig nie meer skyn. Daarmee saam ook dit in my wat smeek na jou.   Maar kort-kort klim jy weer uit en raak aan my met oë en hande en lippe […]

  oor elke vloeiiende vou van die seevlakte se duine kussing die misweer sag nestelende landskap van wit huise   deur elke duinstraat draf fisante spoor na fynbos skuiling waar grysbok rus in simbiotiese kus   my gedagtes droom aan terwyl seisoene vergaan maande ritmies afry in pyne kom en gaan verwese self bestaan   […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed