Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 20)

    wat ek sien en wat jy sien is nooit dieselfde wat ander van jou sien en wat jy wil hê hul moet sien verskil ook meestal hemelsbreed solank die onvervulde gevoel van nie-aanvaarding by jou heers sal hierdie verskille jou pla jou heelwees jou selfrespek die gelukkigheid van ‘n vervulde geseënde lewe is […]

Beter dae Deur: Ryno du Plessis Elke dag voor die son, sit Piet Basson.Wag vir beter dae. Op sy foon kon niemand pla, anders hoor jy hom gou-gou kla. Werk wat wag, staan nog ʼn dag. Môre sal ons dit gou doen. Jare kom en gaan, Piet Basson sit stom en dom. Beter dae het […]

Yskas dief Deur: Ryno du Plessis Donker nag, almal slaap. Jy gil my naam. Angs kryp my vas, jy maak van jouself ʼn las. Ek stap nader, jy fluister harder. Die spyskaart – alles dra my naam. Dieet slaap sag, bloeddrukpil moet wag. Sjokolade roep, stukkie tert vra hulp. Ek kan die kreet nie ontglip. […]

Vlug van die ballon Deur: Ryno du Plessis Helder rooi, teen witgrys wolke, dans jy ritmies op die wind se golwe. Koppe na jou gedraai—uit wie se hand kon jy wegwaai? Het jy ontglip en ’n traan gelos, of staan iemand selfvoldaan? ’n Boodskap in ’n wentelbaan. Tot waar sou jy weggaan, wonder ek. Vind […]

Kamer vol flenters Deur: Ryno du Plessis Die son het reeds gesak. Donker wolke het gehang. Stemme wat eens was, het die dood kom haal. Iewers in die kamer vol flenters het ons mekaar gevind. ’n Leeftyd het gevlieg; saam het ons gebou. Geklou aan hoop, aan mekaar geknoop. Staande alle kere,bou ons nuwe deure. […]

    demografies oorweldiggende massa met getalle oorspoel elke land van kan tot kant.   so spoel jy, satanskind oor alle grense oop of gesluit geen keer meer   vergroei jy die aarde in kaf en bossies doringbosse van geweld   oormantel jy elke geloof om te konformeer by jou duiwelse lis   maar die […]

My land Namibië Deur: Ryno du Plessis In die Suide, vlaktes ver en kaal. Klipperand, swart gebrand. Gesaai met goue gras. Kalahari rooi duin, kameeldoringboom. Wilde weste winde waai. Duine teen die see. In die Noorde, teen die makalanirant, berg en klip, groen land. Wamboland met sy wit sand. Kom tot rus in die Ooste, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed