Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 21)

Jou neus, my besigheid Deur: Ryno du Plessis Soos ’n kameeldoringwortel, soekend na water diep onder die grond. Jou neus rus in almal se besigheid. Met verbeelding so ryk, skets jy ’n prent oor jou waaheid. In jou is daar geen egtheid, net ’n neus wat alles wil manipuleer. Jou gladde tong publiseer jou skets […]

    rondborstig verklaar jy, die politikus die leuen verklaar jy dit as waarheid gemors wat jy is, reeds gekis slegs tyd sal jou leer, teer en veer daar is mense met ingebore eerbaarheid dan is daar politici, met gewetenslose ambisie gewete, waar is jou begin en einde klein as jy maar sterker was, eerbaar […]

My liefde vir jou Deur: Ryno du Plessis In die gange van die hospitaal loop party met sleepvoete. Ander praat hul eie taal. Effe deurmekaar kyk ek na die drupsak. Stadig maar seker baklei julle saam. Verlore tussen koors en ‘n groot saal vind ek jou. Vir soveel jare was jy daar. Vir my oorloë […]

Bosveldsee Deur: Ryno du Plessis Desember loer, die plaasdam wag. Ma maak seker die nuwe swembroek is in die tas. Soggens vroeg, bibberkoud, klou al die kinders reeds aan die rant. Waterhondjies byt soos haaie, maar om hul swem ons draaie. Met trekkerbinnebandmaak ons branders land en sand. Golwe groot bring groot genot. Met die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed