Jongste aktiwiteit:

ProjekteSeptember 2023 – OOP projek(Bladsy 2)

 

Beste INKers

Lente breek weereens aan, en om dit te vier is hierdie maand se projek geheel en al oop.
Daar is geen reëls of voorskrifte in enige van die afdelings nie.
Gebruik die kans om laaie oop te trek en jou woorde wat gebêre was, met ons te deel.

Ek sien uit om die skatte uit jul pen te lees.

Uitnemende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder.

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

ek sal vóór my dood herleef uit my herfs se komposlaag waar winter se groei vertraag onder jaarlae van yskristalle kleef kleef aan vergange dekades waarsonder lente nie kan bloei maar deur my lewensare vloei veel ontdooide doeleindes doeleindes wat sonskyndae aangryp priotiteite snoei en herrangskik potensiaal sien sonder weeg of wik seisoene versteek onder […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Tertia het n geregistreerde lid geword

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak