Jongste aktiwiteit:

ProjekteSeptember 2023 – OOP projek(Bladsy 3)

 

Beste INKers

Lente breek weereens aan, en om dit te vier is hierdie maand se projek geheel en al oop.
Daar is geen reëls of voorskrifte in enige van die afdelings nie.
Gebruik die kans om laaie oop te trek en jou woorde wat gebêre was, met ons te deel.

Ek sien uit om die skatte uit jul pen te lees.

Uitnemende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder.

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Die Boesmanland riel guitig in die najaarsbries toe die dorsland weer tot wasdom kom sandveld word helder uitgedos in goudgeel botterblom mofskaap luier kopdiepte in tweelingtwaa se pollegroen deur my vensters draal ‘n fyngeur soos bloeisels van lemoen rooilewerik laat luidkeels sy skrille vreugde hoor en in die herfshemel verf vlieswolke beloftes in die oggendgloor […]

Sy liggaampie is klein.  Wanneer mens sy liggaamsbou vergelyk met dié van ‘n volwassene, is hy ‘n dwergie teen ons, die reuse. ‘n Kleuter huisves ‘n groot binnekant. In sy kop lê ‘n verstand wat elke dag inneem en verwerk, leer en onthou.  Die hartjie speel gasheer vir groot uiterstes: wanneer hy hartseer is, huil […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Tertia het n geregistreerde lid geword

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak