Herfsblom
Herfsblom is my naam in magiese skitterprag om helder te skyn. © Caren Kearley Kopiereg Voorbehou
Solo-kaberet
haar masker het geval; die vertoning het afgeloop latente lewenstrane loop liberaal oor haar wange haar solo sopraan stem het sy opgedra net aan hom haar masker het geval; die vertoning het afgeloop stil-stil blom goudgeel lelies oor die verhoog se planke voor die wit klawers van haar laaste decrescendo klanke haar masker het geval; […]
Towerwoud
Iewers waar kronkellote oor miershope en oor stamme van ou bome klou; waar droë gras en bossies lig se warm kleur vashou daar waar kooltjies oker vuur nog aan donker takkies gloei terwyl die laaste bietjie nag uit die skemer skadu’s vloei ontvou ‘n wonderwêreld waar soete elfwe graag wil woon – ‘n geweste waar […]
Ek wonder!
wie is ek? wat is ek? waar is ek? O wag bietjie! is ek geskape? is ek ‘n skaap? hoe lank gaan jy nog slaap jou skaap? vir wie swoeg jy so? is dit vir my? is dit vir jou? O wag bietjie! Is dit vir jou wederhelf? of miskien vir jou kinders? of dalk […]
‘N MOEDER EN HAAR SEUN
‘N MOEDER EN HAAR SEUN
‘N MOEDER EN HAAR SEUN
‘N MOEDER EN HAAR SEUN
Vir Marika
SILWER soms word ons pad met duwwels besaai maar jý het verkies om die blomme te maai soms staan ons weerloos teen die lewe se slae jý, daarenteen, sal dit glimlaggend verdra as branders jou teen die rotse wil slaan jou gees wil verdor soos ‘n brak pan se klei jy voel of jy breek […]
Wese van Onrus
Daphne sien hoe die prinses haar gesig trek toe sy haar sien. Sy weet dat die prinses nie van die Beskermer-uitrusting hou nie, maar Daphne het geen keuse oor wat sy dra nie: alle Beskermers dra die gepantserde leer broeke, baadjies, stewels en mantels. En sy moet erken dat sy veilig daarin voel. Dit is […]
Werk.
Die werk van ‘n klerk, het soos mis voor die son, in onwerklikheid verval. “Waarom dan werk?” sê die klerk. ©Teárlach