‘n Ou verhaal
Dis amper weer die einde van die jaar met gemengde gevoelens, en jou geduld is op moeg van werk, moeg van die malligheid om jou mens wil net wegkom van alles af. Dis November maand, kersbome begin flikker beurtkrag, petrolpryse dit al’s voel of die land besig is om in duie te stort maar moenie […]
Hunkering
In elke vrou lê daar diep ‘n hunkering wat nie gevul is soos sy verwag het nie stil het sy geword in haar stil tevredenheid terwyl sy ‘n diepe teleurstelling iewers berg blomme sien sy meskien raak maar was dit haar nooit gegun het dit haar meskien nooit vermaak wonder sy waar het alles dan […]
‘n Somersdag deur ‘n kantgordyn
daar was ‘n sagtheid daai dag- amper so ‘n reinassance gevoel karma posisie no 67 sweet op sweet het ons lywe mekaar geheet blare wat in die strate buite joel die aarbei geur van jou lippe asemdiep in die klopstamp van my hart oomblike vlieg verby met die klapwiek van tydlose vlerke op ‘n kerk […]
Ingelegde Sterre
in my drome swem gedagtes rond ver in die hemelruim verby reik ek uit na die sterre en vang hulle een vir een op die melkweg langs waar jou hande my omvou tussen wolke sweef ons heen soos ingelegde sterre gebotteld ons oë vasgevang flikkerend glimlag ons breed vir mekaar die soetsmaak van liefde opgetower […]
Bottelskim
Ek wil jou in ‘n bottel bêre in die binnesee van my siel sodat ek eendag weer kan onthou hoe jy my hart laat klop het toe lig deur my vingers wou glip toe vryheid in my om my vlerkloos gefladder het toe my spore soos wasemwolke tussen sonverslaafdes verdwyn het want sonder dat jy […]
BOS BLOMME
Wanneer jy weer Paarl toe ry pluk vir my varkblomme langs die pad sodat ek op ‘n gepaste oomblik myself in die lente kan verloor en wanneer jy weer huistoe kom gee vir my jou ongetemde hart sodat ek ook soos jy kan asemhaal wanneer die dag haar ure oor my eb en vloed. Ja, […]
Karoo verlange (Goud)
ek wil in eenvoud lewe ek wil terug na die Karoo daar waar die son oor vriespunt opkom en die velde ook nog glo ek wil my kommer neerlê en op ‘n klipkoppie gaan sit waar die koggelmanders en akkedisse nog saam in sonsit bid ek wil weer stewig vashou aan my God se regterhand […]
beloftes van veldblomme
uitgeput is die winter en die moegheid van grys en die verleptheid van velde behou die veldblomme ‘n belofte soos die wind verse is die sneeu ‘n voorgang die reën ‘n refrein is so is die blomknoppe die brug en so vorm die fleurson ‘n lied waar die aroma vrolik speel neurie die veldblomme die […]
Bloeiselblom
as ek kan uitstaan in maanlig aand met fluweel sagrooi wat drup uit my hart ‘n liefdeslewe ek en jy wat op wolke kan sweef ver weg van die seerkry aan gisters wil ek nie meer want vorentoe is daar ‘n lewe my bloeiselblom in maanskyn lig deel met my die pretwees van ons bestaan […]
Vir ‘n kort rukkie
vir n kort rukkie het ek jou ook lief gehad het vlinders ook in my maag rond geswerf wanneer jy in my oë kon kyk en jouself daarin kon lees net vir n kort rukkie was jy my hele bestaan was naggeluide die musiek in my ore wanneer ek jou stem saggies hoor en jou […]